Gereformeerde Kerk Komatipoort artwork

Gereformeerde Kerk Komatipoort

248 episodes - English - Latest episode: over 3 years ago - ★★★★★ - 1 rating

Hierdie potgooi bevat preke en oordenkings van die Gereformeerde Kerk Komatipoort.

Christianity Religion & Spirituality afrikaans gereformeerd preke skrifgetrou
Homepage Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed

Episodes

Markus 15:34 Waarom het U My verlaat?

April 07, 2020 18:12 - 11 minutes - 5.12 MB

Johannes 19:26,27 Daar is u seun. Daar is jou moeder.

April 06, 2020 18:51 - 11 minutes - 5.48 MB

Lukas 23:43 Vandag sal jy saam met My in die paradys wees§

April 05, 2020 16:27 - 9 minutes - 4.48 MB

1 Petrus 1 Jou geloof is belangriker as jou gemak

April 04, 2020 09:14 - 42 minutes - 19.3 MB

Hoofpunte: 1. 'n Nuwe lewe met lewende hoop 2. God skenk dit aan ons deur die opstanding van Jesus Christus 3. Die lewende hoop lei tot vreugde, ook in beproewings

Lukas 23v34 "Vader vergeef hulle" oordenking

April 02, 2020 17:10 - 10 minutes - 4.73 MB

Psalm 138 'n Oordenking 2 April 2020

April 01, 2020 18:09 - 6 minutes - 2.9 MB

Psalm 33 'n Oordenking 1 April 2020

March 31, 2020 19:20 - 14 minutes - 6.52 MB

Psalm 42 'n Oordenking 31 Maart 2020

March 30, 2020 18:22 - 9 minutes - 4.37 MB

Psalm 1 'n Oordenking 30 Maart 2020

March 29, 2020 16:43 - 8 minutes - 3.98 MB

Psalm 121 Waarvandaan sal daar vir my hulp kom?!

March 28, 2020 14:43 - 34 minutes - 15.7 MB

Hoofpunte: 1. God se voorsienigheid 2. Maak dat ek in teëspoed geduldig en in voorspoed dankbaar kan wees 3. Gee troos en hoop vir die toekoms

Lukas 12 Vrees jy 'n virus of vrees jy die Here?

March 22, 2020 08:53 - 24 minutes - 9.9 MB

Hoofpunte: 1. Moenie 'n virus of enigiemand vrees wat jou kan doodmaak nie 2. Vrees die Here wat mag het om in die hel te werp 3. Vind jou troos in die Here se liefde en sorg

Matt 15 Die vyfde gebod: Eer jou vader en jou moeder

March 15, 2020 09:46 - 27 minutes - 11.1 MB

Preek #6 van die Tien Gebooie Reeks Hoofpunte: 1. God se Woord is belangriker as menslike tradisies 2. God gebied: Eer jou vader en jou moeder! 3. Dien God met jou hele hart, ook wanneer dit by die vyfde gebod kom

Hosea 1 Die HERE se getrouheid gee hoop

March 08, 2020 13:45 - 26 minutes - 9.16 MB

Hoofpunte: 1. Die profeet, die prostituut en die ontroue volk 2. Die getroue Here gee hoop 3. Lewe as kind van die lewende God

Eksodus 20 Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig

March 01, 2020 09:27 - 27 minutes - 9.73 MB

Preek #5 van die 10 Gebooie Reeks. Hoofpunte: 1. Die sabbat in die Ou Testament 2. Jesus Christus het die sabbatsgebod vervul 3. Lewe met die oog op die ewige rus

Hebreërs 12 Ons Vader tug ons in liefde tot ons beswil

February 23, 2020 09:06 - 24 minutes - 10.9 MB

Hoofpunte: 1. God se tug wys dat jy sy kind is en dat Hy lief is vir jou 2. God het 'n doel met die tug 3. Reageer reg op jou Vader wat jou tug

Hebreërs 11,12 'n Atleet wat volhard, nie 'n toeskouer wat agteroorsit nie

February 16, 2020 10:56 - 31 minutes - 11.7 MB

Hoofpunte: 1. Elke gelowige is 'n atleet en nie 'n toeskouer nie 2. Jesus Christus is die Begin en die Voleinder van die geloof 3. Fokus op Hom om te volhard en nie uit te sak nie

Levitikus 24 Die 3de gebod: Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie

February 09, 2020 10:35 - 25 minutes - 9.18 MB

Preek #4 van die 10 Gebooie Reeks. Hoofpunte: 1. Die Here se Naam mag nie misbruik word nie 2. Die oortreding van hierdie gebod word met die dood gestraf 3. Deur Christus kan en moet ons God se heilige Naam reg gebruik

Eksodus 32 Die 2de gebod: Aanbid jy God of jouself?

February 02, 2020 10:31 - 33 minutes - 11.6 MB

Preek #3 van die 10 Gebooie Reeks Hoofpunte: 1. Die volk se eiewillige godsdiens 2. Eiewillige godsdiens is niks anders as selfaanbidding nie 3. Aanbid jy God of jouself

Jesaja 44 Die 1ste gebod: Jy mag naas My geen ander gode hê nie

January 26, 2020 12:27 - 26 minutes - 9.33 MB

Preek #2 van die 10 Gebooie reeks. Hoofpunte: 1. Die Here is die enigste God 2. Die nutteloosheid van afgode 3. Draai weg van jou afgode af en dien God alleen

Matteus 5 Jesus Christus het gekom om die wet te vervul

January 19, 2020 11:22 - 23 minutes - 8.76 MB

Preek #1 van die 10 Gebooie reeks. Hoofpunte: 1. Jesus het nie gekom om die wet of die profete te vernietig nie 2. Jesus het gekom om die wet te vervul 3. Ons deel in sy geregtigheid

Jeremia 7 Los jy die Here by die kerkgebou?

January 12, 2020 10:03 - 26 minutes - 9.4 MB

Hoofpunte: 1. 'n Valse vertroue op die tempel 2. 'n Lewe tot die Here se eer is deel van aanbidding 3. Moenie die Here by die kerkgebou los nie

Openbaring 3 Moenie die Koning naar maak met geestelike louheid nie

January 05, 2020 13:22 - 25 minutes - 10.2 MB

Preek #8 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Louheid maak Christus naar 2. Hy is Self die rykdom en volheid van sy Kerk 3. Draai na Hom toe en lewe in 'n ewige verhouding met Hom

2 Kron 20 'n Gebed, belydenis en verantwoordelikheid

December 29, 2019 08:36 - 23 minutes - 10.3 MB

Hoofpunte: 1. Die gebed: Gee ons vandag ons daaglikse brood 2. Die belydenis: Ons Vader is die enigste Bron van alles wat goed is 3. Die verantwoordelikheid: Vertrou, bid, doen

Lukas 2 Dit lyk nie reg nie en dit ruik nie reg nie

December 25, 2019 09:11 - 20 minutes - 8.72 MB

Hoofpunte: 1. Dit lyk nie reg nie 2. Dit ruik nie reg nie 3. Juis dit lei tot eer en vrede

Jeremia 23 Die HERE is ons geregtigheid

December 22, 2019 09:46 - 22 minutes - 8.55 MB

Hoofpunte: 1. Die HERE gaan die selfsugtige konings van sy volk straf 2. Die HERE gee self 'n regverdige Koning met die naam "Die HERE is ons geregtigheid" 3. Die regverdige Koning gee vrede, eenheid en veiligheid in sy koninkryk

Psalm 46 Die almagtige en getroue Here is vir ons 'n beskutting

December 16, 2019 10:30 - 21 minutes - 7.95 MB

Hoofpunte: 1. Die Here is almagtig 2. Hy is getrou aan sy verbond 3. Hy is 'n beskutting vir sy Kerk

Openbaring 3 Hou vas aan die Evangelie en bely die Here se Naam, al is julle krag min!

December 15, 2019 08:44 - 26 minutes - 9.17 MB

Preek #7 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy kerk" Hoofpunte:  1. Julle het min krag, maar is geestelik sterk 2. Hou aan om aan die Woord vas te hou en weet dat Ek julle vashou 3. Die oorwinnaars gaan ewig by God wees

Eksodus 4 Dit gaan nie oor jou nie!

November 17, 2019 10:01 - 23 minutes - 9.47 MB

Hoofpunte: 1. Die Here is soewerein 2. Dit gaan nie oor jou nie 3. Die manier waarop jy gered word, wys dat dit oor die Here gaan

Openbaring 3 Word wakker van jul geestelike slaap!

November 10, 2019 11:48 - 22 minutes - 8.9 MB

Preek #6 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Julle het die naam dat julle lewe, maar julle is dood 2. Word wakker van jul geestelike slaap 3. Lewe met skoon klere

Openbaring 2 Moenie dwaalleer duld nie

November 03, 2019 13:44 - 24 minutes - 8.49 MB

Preek #5 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. 'n Warm gemeente wat dwaalleer duld 2. Die Here is ernstig oor dwaalleer en tree Self daarteen op 3. Hou net vas wat julle het

Openbaring 2 Moenie sonde verdra nie

October 27, 2019 11:07 - 23 minutes - 9.81 MB

Preek #4 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Julle is getrou aan My Naam 2. Ek het 'n paar dinge teen julle - kom tot bekering! 3. Deel in die oorwinning

Openbaring 2 Wees getrou tot die dood toe

October 20, 2019 13:49 - 20 minutes - 7.85 MB

Preek #3 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Julle is verdruk en arm en tog is julle ryk 2. Die Here bly in beheer al neem vervolging toe 3. Wees getrou tot die dood toe

Josua 1:1-9 Komatipoort Matriekdiens 2019

October 13, 2019 10:41 - 14 minutes - 4.89 MB

Openbaring 2 Keer terug na jou eerste liefde toe

October 13, 2019 10:29 - 24 minutes - 8.83 MB

Preek #2 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Die gemeente hou aan die waarheid vas 2. Die gemeente het hul eerste liefde versaak 3. Die Koning gee Self die oplossing

Openbaring 1 Die Koning herinner ons Wie Hy is

October 06, 2019 11:00 - 29 minutes - 10.4 MB

Preek #1 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Jesus Christus openbaar Homself in sy heerlikheid 2. Die Here versorg Self sy Kerk 3. Daarom kan ons waarlik Kerk wees

Openbaring 21:1-8

September 29, 2019 08:51 - 24 minutes - 8.54 MB

Preek #10 van die "Ek glo..." reeks. Hoofpunte: 1. Die nuwe Jerusalem 2. God se woonplek is by die mense 3. Lewe met die oog op die ewige    

2 Korintiërs 5:11-21

September 22, 2019 08:43 - 22 minutes - 9.34 MB

Preek #9 van die "Ek Glo..." reeks. Hoofpunte: 1. God vergewe ons sondes en spreek ons vry 2. God versoen my met Homself 3. Nou lewe ek 'n nuwe lewe in Christus

1 Timoteus 3:14-16

September 15, 2019 11:56 - 24 minutes - 8.96 MB

Preek #8 van die "Ek glo..." reeks. Hoofpunte: 1. Die Kerk is God se huisgesin 2. Die Kerk is die draer en beskermer van die waarheid 3. Die waarheid wat ons vashou, bely en verkondig

Romeine 8:1-17

September 08, 2019 11:01 - 23 minutes - 9.15 MB

Preek #7 van die "Ek glo..." Reeks. Hoofpunte: 1. Mense is slawe van die sonde op pad na die dood toe 2. Die Heilige Gees maak ons God se kinders 3. Die Heilige Gees maak ons heilig en lei ons om as God se kinders te lewe

Matteus 25:31-46

September 01, 2019 10:50 - 23 minutes - 8.65 MB

Preek #6 van die "Ek glo..." Reeks. Hoofpunte: 1. Jesus Christus kom om te oordeel 2. Die ewige lewe in die Koninkryk of die ewige straf in die hel se vuur 3. Die Here troos ons en spoor ons aan om as regverdiges te lewe

Handelinge 9:1-19

August 18, 2019 18:15 - 21 minutes - 8.75 MB

1 Korintiërs 15:1-34

August 11, 2019 08:45 - 27 minutes - 10.5 MB

Preek #5 van die reeks "Ek glo..." Hoofpunte 1. Christus is die Eersteling uit die dood: Hy het die dood oorwin 2. Hy maak ons regverdig voor God 3. Hy wek ons op tot 'n nuwe lewe van heiligmaking 4. Sy opstanding is die waarborg dat ons ook uit die dood sal opstaan

Romeine 3:9-31

August 04, 2019 10:50 - 26 minutes - 11.2 MB

Preek #4 van die reeks "Ek glo..." Hoofpunte: 1. Elke mens staan skuldig voor die Almagtige Regter 2. God maak mense regverdig deur Jesus Christus se lyding 3. Lewe as die regverdige wat jy in Jesus Christus is  

Lukas 1:26-38

July 28, 2019 10:23 - 20 minutes - 10.6 MB

Preek #3 van die reeks "Ek glo..." Hoofpunte: 1. Die maagdelike geboorte 2. Waarom die maagdelike geboorte in die kern van die Evangelie staan

1 Petrus 1:17-21

July 21, 2019 10:40 - 22 minutes - 9.18 MB

Preek #2 van die reeks "Ek glo..." Hoofpunte: 1. Ons is losgekoop van 'n sinlose bestaan 2. Ons is losgekoop met die kosbare bloed van Christus 3. Ons behoort aan ons Here

Genesis 1:1-2:4

July 14, 2019 10:54 - 33 minutes - 9.45 MB

Preek #1 van die reeks "Ek glo..." Hoofpunte: 1. Wat openbaar die skeppingswerk oor God? 2. Wat openbaar die skeppingswerk oor die heelal en die mens? 3. Wat het dit met Jesus Christus en my geloof in Hom te doen?

Habakuk 3:1-19

July 07, 2019 09:16 - 30 minutes - 10.2 MB

Preek #3 van 'n reeks uit Habakuk uit. Hoofpunte: 1. Die Here openbaar sy almag en redding 2. Habakuk reageer met vrees en vrede 3. Jubel nogtans in die Here!

Habakuk 1:12-2:20

June 30, 2019 09:00 - 27 minutes - 10.9 MB

Preek #2 van 'n reeks uit Habakuk Hoofpunte: 1. Habakuk kla en wag op die Here 2. Die Here sal die onregverdige straf 3. Die regverdige lewe gelowig

Habakuk 1:1-11

June 23, 2019 09:40 - 25 minutes - 9.07 MB

Preek #1 van 'n reeks uit Habakuk Hoofpunte: 1. Habakuk se klag: Die Here is doof en passief teenoor onreg 2. Die Here se antwoord: Ek is in beheer! 3. Wees verstom oor Jesus Christus!

Johannes 16:5-15 en HK Sondag 20

June 09, 2019 10:53 - 27 minutes - 9.31 MB

Hoofpunte: 1. Wie die Heilige Gees is 2. Wat die Heilige Gees doen 3. Hy maak sy fokus - om Christus te verheerlik - my fokus