Gereformeerde Kerk Komatipoort artwork

Gereformeerde Kerk Komatipoort

248 episodes - English - Latest episode: over 3 years ago - ★★★★★ - 1 rating

Hierdie potgooi bevat preke en oordenkings van die Gereformeerde Kerk Komatipoort.

Christianity Religion & Spirituality afrikaans gereformeerd preke skrifgetrou
Homepage Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed

Episodes

1 Kor 2|NGB Artikel 11 Die Godheid van die Heilige Gees

June 01, 2020 13:24 - 10 minutes - 4.23 MB

Johannes 1|NGB Artikel 10 Die Godheid van Jesus Christus

May 31, 2020 11:43 - 9 minutes - 3.79 MB

Handelinge 16|NGB Artikel 5 Die gesag van die heilige Skrif

May 24, 2020 11:03 - 10 minutes - 4 MB

Openbaring 5 Hy is waardig!

May 22, 2020 15:46 - 41 minutes - 15.8 MB

Hoofpunte: 1. Wie is waardig? 2. Waarom Hy waardig is 3. Al die lof kom Hom toe

2 Tim 3|NGB Artikel 4 Die kanonieke boeke van die Heilige Skrif

May 21, 2020 12:50 - 9 minutes - 3.84 MB

Psalm 47 Hemelvaart

May 20, 2020 13:41 - 18 minutes - 8.49 MB

2 Tim 3 & 2 Pet 1|NGB Artikel 3 Die geskrewe Woord van God

May 18, 2020 14:49 - 9 minutes - 3.72 MB

Psalm 19|NGB Artikel 2 Die middele waardeur ons God ken

May 18, 2020 14:44 - 9 minutes - 3.87 MB

Jesaja 40|NGB Artikel 1 Die Enige God

May 17, 2020 12:21 - 9 minutes - 3.69 MB

Jakobus 1:1-8 Bid vir wysheid

May 15, 2020 12:00 - 43 minutes - 19.9 MB

Hoofpunte: 1. Gebed: Waarom en waarvoor 2. God gee sonder verbehoud en verwyt 3. Bid gelowig

Lukas 18 Sondag 52 AMEN

May 14, 2020 13:07 - 7 minutes - 3.59 MB

Efesiërs 6 Sondag 52 LAAT KOM ONS NIE IN DIE VERSOEKING NIE

May 12, 2020 14:37 - 11 minutes - 5.28 MB

Matteus 6 Sondag 51 VERGEEF ONS SOOS ONS ANDER VERGEWE

May 11, 2020 13:58 - 9 minutes - 4.15 MB

Psalm 127 Sondag 50 GEE ONS VANDAG ONS DAAGLIKSE BROOD

May 10, 2020 14:43 - 10 minutes - 4.82 MB

Filippense 4 Biddend bly in die Here!

May 08, 2020 14:19 - 47 minutes - 21.5 MB

Hoofpunte: 1. Wees altyd bly in die Here 2. Lewe 'n lewe van gebed 3. Weet dat God wat vrede gee by jou is

Psalm 1 Sondag 49 LAAT U WIL GESKIED

May 07, 2020 15:30 - 9 minutes - 4.27 MB

Lukas 12 Sondag 48 LAAT U KONINKRYK KOM

May 06, 2020 14:57 - 11 minutes - 5.14 MB

Ps 19 So 47 LAAT U NAAM GEHEILIG WORD

May 05, 2020 14:21 - 8 minutes - 3.97 MB

Rom 8 So 46 Ons Vader wat in die hemel is

May 04, 2020 14:50 - 9 minutes - 4.41 MB

Filippense 4 en So 45 GEBED

May 03, 2020 13:22 - 8 minutes - 4.06 MB

Haggai 1 Neem ter harte wat met julle gebeur!

May 01, 2020 11:13 - 44 minutes - 20.2 MB

Efesiërs 2:1-10 Uit genade is julle gered!

April 30, 2020 15:36 - 7 minutes - 3.54 MB

Matteus 11:20-30 Kom na My toe!

April 29, 2020 14:54 - 10 minutes - 4.78 MB

Jesaja 55:1-13 Kom koop sonder om te betaal!

April 28, 2020 14:56 - 8 minutes - 3.85 MB

Psalm 23 Die Here is my Herder

April 27, 2020 14:49 - 8 minutes - 3.87 MB

Psalm 78 Vertel die volgende geslag

April 26, 2020 14:56 - 7 minutes - 3.39 MB

Maleagi 4:4-6 Die Evangelie is die antwoord

April 23, 2020 15:17 - 9 minutes - 4.2 MB

1 Konings 19 Wanneer die gat diep en donker is

April 23, 2020 14:37 - 49 minutes - 22.6 MB

Hoofpunte: 1. Elia is depressief - soms is ons ook 2. Die Here versterk hom - so ook vir ons 3. In die teenwoordigheid van die Here is daar altyd hoop

Maleagi 3:13-4:3 Die Here belowe redding vir die wat Hom eerbiedig

April 22, 2020 18:11 - 9 minutes - 4.57 MB

Maleagi 3:6-12 Moenie God beroof nie

April 21, 2020 14:57 - 8 minutes - 4.01 MB

Maleagi 1:1-14 God verwerp gebrekkige offers

April 19, 2020 15:22 - 9 minutes - 4.44 MB

Filippense 4:2-14 Wees altyd bly in die Here

April 16, 2020 15:09 - 9 minutes - 4.41 MB

Romeine 13:1-7 Onderwerp jou aan die regering!

April 16, 2020 06:54 - 52 minutes - 24 MB

Preek #7 van die 10 Gebooie Reeks. Hoofpunte: 1. Alle gesag kom van God af 2. Onderwerping aan die owerheid is onderwerping aan God 3. Geduld, gebed en fokus op die Koning

Filippense 3:1-11 Om Christus Jesus te ken, oortref alles in waarde

April 15, 2020 15:29 - 10 minutes - 4.6 MB

Teenstrydighede in die Bybel?

April 14, 2020 14:58 - 9 minutes - 4.53 MB

Filippense 2:12-18 Lewe as verloste mense

April 14, 2020 14:55 - 10 minutes - 4.63 MB

Filippense 2:5-11 Hê dieselfde gesindheid as Jesus Christus

April 13, 2020 15:29 - 10 minutes - 4.74 MB

Filippense 1:12-26 Verheerlik Christus in die grendeltyd

April 12, 2020 15:48 - 9 minutes - 4.38 MB

Johannes 20 My Here en my God!

April 11, 2020 07:32 - 38 minutes - 17.7 MB

Hoofpunte: 1. Die mens dink dat hy self in beheer is 2. Jesus kom steeds na die mens toe 3. Hy is ons Here en ons is sy eiendom

Eks 12 Joh 19 Die Lam van God het uitgeroep: Dit is volbring!

April 09, 2020 18:06 - 40 minutes - 18.4 MB

Hoofpunte: 1. Die instelling van die paasfees 2. Jesus Christus, die ware Lam van God 3. Jesus Christus is jou Plaasvervanger

Lukas 23:46 Vader, in u hande gee Ek my gees oor

April 08, 2020 18:16 - 14 minutes - 6.41 MB

Johannes 19:28 Ek is dors

April 07, 2020 18:14 - 11 minutes - 5.22 MB