Preek #7 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy kerk"

Hoofpunte: 

1. Julle het min krag, maar is geestelik sterk

2. Hou aan om aan die Woord vas te hou en weet dat Ek julle vashou

3. Die oorwinnaars gaan ewig by God wees