Hoofpunte:

1. Die HERE gaan die selfsugtige konings van sy volk straf

2. Die HERE gee self 'n regverdige Koning met die naam "Die HERE is ons geregtigheid"

3. Die regverdige Koning gee vrede, eenheid en veiligheid in sy koninkryk