Previous Episode: Handelinge 9:1-19
Next Episode: Romeine 8:1-17

Preek #6 van die "Ek glo..." Reeks.

Hoofpunte:

1. Jesus Christus kom om te oordeel

2. Die ewige lewe in die Koninkryk of die ewige straf in die hel se vuur

3. Die Here troos ons en spoor ons aan om as regverdiges te lewe