Preek #8 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk"

Hoofpunte:

1. Louheid maak Christus naar

2. Hy is Self die rykdom en volheid van sy Kerk

3. Draai na Hom toe en lewe in 'n ewige verhouding met Hom