Latest Harvester Podcast Episodes

JanOosthuizen artwork

DIE RESTORASIE VAN ALLE DINGE

JanOosthuizen - May 14, 2024 06:24 - 32 minutes ★★★★★ - 1 rating
Ons lewe in ’n wêreld van toenemende wanhoop!! Ons jongmense het nie iets konkreet positief waarna hulle kan uitsien nie: Aardverwarming, Populasie aanwas, Ekonomiese uitdagings, politieke onsekerheid, wêreldkonflik laat mense sonder HOOP! Ons sien hierdie tragiese realiteit in die toenemende ho...

JanOosthuizen artwork

Die HEMEL is 'n werklikheid

JanOosthuizen - May 05, 2024 13:24 - 45 minutes ★★★★★ - 1 rating
’n Nuwe wetenskaplike studie van naby-dood ervarings BEWYS onteenseglik "daar is LEWE na die DOOD. (Evidence of the Afterlife | Largest NDE study reveals proof of life after death | The science of Near-Death Experiences | Jeffrey Long & Paul Perry). Van die 1300 mense wat aan die studie deelge...

JanOosthuizen artwork

Gebede wat Beantwoord Word

JanOosthuizen - April 28, 2024 13:42 - 44 minutes ★★★★★ - 1 rating
Die laaste tyd voel ek in my gees, ’n groter dringenheid om te bid. Ons beleef natuurlik ook meer nood en drama, en gevolglik roep ons die Here aan in hierdie tye van nood. Maar hoe beweeg ons van versoeke bid tot die Here tot praklamasies en dade waar ons een is met die Here om Sy wil te doen...

JanOosthuizen artwork

Work Through Your Pain

JanOosthuizen - April 15, 2024 05:43 - 31 minutes ★★★★★ - 1 rating
Work Through Your Pain, or in other words, MATURE through your pain. Pain is not pleasant for anyone! No one human being is exempt from suffering the pain of all kinds of loss. Some numb the pain and ignore it, but then it only escalates and becomes bigger. "He sent a man before them— Joseph—...

JanOosthuizen artwork

Redes hoekom ons altyd SELFVERTROUE in Christus kan hê.

JanOosthuizen - April 14, 2024 19:31 - 47 minutes ★★★★★ - 1 rating
https://hrco.co.za/sermons/reasons-why-we-can-always-be-confident/

JanOosthuizen artwork

What happened while Jesus was in the Grave for 3 days?

JanOosthuizen - March 31, 2024 11:44 - 44 minutes ★★★★★ - 1 rating
What happened while Jesus was in the Grave for 3 days?

JanOosthuizen artwork

His EMPOWERING Grace

JanOosthuizen - March 10, 2024 12:07 - 41 minutes ★★★★★ - 1 rating
Many among us are wrestling with the Goliaths of economic hardship and health challenges, battles that test our faith, endurance, and existence. In most cases, these calamities were not our fault, and we have not brought these hardships upon ourselves! Sometimes, we are at fault and also need me...

JanOosthuizen artwork

Learn Critical Thinking Skills from the MASTER

JanOosthuizen - March 03, 2024 20:17 - 59 minutes ★★★★★ - 1 rating
In the unfolding journey of life, the way we harness our thoughts not only carves our path to success but also aligns us with the discerning gaze of the Lord, who examines the depths of our minds and hearts. Who better to guide us in mastering this art than the Master Himself—Jesus Christ? In ...

JanOosthuizen artwork

🧠 Maintaining the MIND of Christ in ALL circustances 🧠

JanOosthuizen - February 26, 2024 12:25 - 47 minutes ★★★★★ - 1 rating
Maintaining the MIND of Christ in ALL circumstances. Our biggest battle is in the Mind. We can’t always prevent what happens to us, but we can determine how we will think and respond to what has happened! “As a man thinks so if he” Believers have received the MIND of CHRIST as part of His righte...

JanOosthuizen artwork

Wat is die voordele om Jesus te volg?

JanOosthuizen - February 19, 2024 12:31 - 41 minutes ★★★★★ - 1 rating
Daar is geen groter voorreg en seën in hierdie lewe, as om ’n kind van God genoem te wees nie! Onder baie druk en spanning vergeet ons soms hierdie sentrale realiteit - ek is ’n kind van God! Luister vandag na Chantal Oosthuizen as sy jou inspireer en innerlik versterk om te sien wat God sien,...

JanOosthuizen artwork

Beoefen Deernis deur die Gawes vd Heilige Gees

JanOosthuizen - February 04, 2024 18:02 - 43 minutes ★★★★★ - 1 rating
Ons lewe in ’n wêreld met so min deernis en empatie! Mense is hard, en genadeloos, sommige word op sosiale media openlik verkleineer, en ons skinder van mekaar sonder grense of feite. Die NT kerk is deur die Heilige Gees bemagtig om deur die bonatuurlike GAWES wat Hy in ons werk, vir mekaar om...

JanOosthuizen artwork

Die Krag van EMPATIE in tye van verdeeldheid

JanOosthuizen - January 29, 2024 08:05 - 40 minutes ★★★★★ - 1 rating
"Verstaan die geestelike krag van empatie in tye van kulturele, etniese, godsdienstige, en ideologiese mededinging." https://hrco.co.za/sermons/the-power-... #empathy #breakthrough #superpower #spirituality

JanOosthuizen artwork

Chantal Oosthuizen bedien die Woord van die Here om ons te bemoedig in tye van swaarkry en nood! Jesus se aanraking was altyd sag en liefdevol,

JanOosthuizen - January 22, 2024 11:03 - 55 minutes ★★★★★ - 1 rating
Chantal Oosthuizen bedien vanoggend die Woord van die Here om ons te bemoedig in tye van swaarkry en nood! Jesus se aanraking was altyd sag en liefdevol, Hy sien dieper as die menslike oog. Hy sien jou!

JanOosthuizen artwork

Die Verlore Kuns van Ware Berou

JanOosthuizen - January 15, 2024 07:10 - 40 minutes ★★★★★ - 1 rating
Jy is welkom om hierdie AANLYN BELEWENIS saam met ons meetemaak! Die Verlore Kuns van ware Berou: 'Ek is Jammer, Vergewe My Asseblief' het ’n verlore frase in ons moderne samelewing geword. Niemand sê meer JAMMER nie! Ons regverdig ons verkeerd. Ons blameer iemand anders, en wys hulle foute ui...

JanOosthuizen artwork

Hoekom wil die mensdom GOEIE mense vernietig?

JanOosthuizen - January 08, 2024 07:04 - 48 minutes ★★★★★ - 1 rating
Een van die raaisels van ons menslike bestaan, is dat almal se goed nie goed genoeg vir almal is nie. Almal sê hulle doen goed, maar bring skade soms sonder dat hulle dit weet. Ander doen werklik goed, maar sommige mense soek hierdie goeie persone se ondergang! Hoe is dit moontlik dat die mees...

JanOosthuizen artwork

Doen BESIGHEID in plaas van OORLOG

JanOosthuizen - December 20, 2023 11:39 - 48 minutes ★★★★★ - 1 rating
ry nuwe HOOP vir RSA deur God se teenmiddel van pragmatiese interpreneurskap in elke mens te ontgin - Ons is geskape om 'n SEËN vir die mensdom te wees. Die pendalum van humanistiese, liberale sekulêre humanisme het sy verste swaai geswaai. Ons gaan regoor die wêreld 'n terugswaai begin sien in ...

JanOosthuizen artwork

Behou jou BALANS

JanOosthuizen - December 18, 2023 10:36 - 46 minutes ★★★★★ - 1 rating
In ’n wêreld wat jou gereeld probeer omvergooi - BEHOU jou BALANS. Die lewe is nie maklik nie, baie kronkelpaaie met styl opdraandes, en gladde afdraandes. In hierdie boodskap ontdek ons Christus se geheim hoekom Hy te midde van al die aanslae, koersvas bly! #Balans #Fokus #Objektief #waarhe...

JanOosthuizen artwork

Die Bloudruk vir God se onwankelbare GUNS

JanOosthuizen - December 18, 2023 09:50 - 53 minutes ★★★★★ - 1 rating
Wat is die Bloudruk na God se onwankelbare GUNS is ’n eeue oue soeke en begeerte vir baie. Veral as dit mos sleg gaan, wonder ons oor God se GUNS. In hierdie boodskap gaan ons deur die skrif hierdie vraagstuk ondersoek, en sien hoekom Abel, Noag, Abram, Josef, Moses, Dawid, Solomo, Daniel, Neh...

JanOosthuizen artwork

In afwagting vir die WEDERKOMS van die HERE!

JanOosthuizen - December 18, 2023 07:01 - 39 minutes ★★★★★ - 1 rating
Regoor die wêreld is daar ’n diepe verlange en afwagting vir die koms van die HERE, nie net omdat daar pandemies, OORLOË, en hongersnood of tekens van die tye tans ervaar word nie, maar omdat ons harte SUG en UITROEP vir verlossing!! KOM HERE JESUS KOM!! Dit is die tyd waarin die Here Sy verbo...

JanOosthuizen artwork

BO ALLES DIEN DIE HERE!

JanOosthuizen - December 17, 2023 15:22 - 44 minutes ★★★★★ - 1 rating
Hierdie laaste paar maande voel soos 'n wipwa rit van uitgelate vreugdevolle hoogtes, en dreigende onheilspellende laagtes! Na jare se pogings, begin dit voel of ons gemeenskap stadig maar seker nader aan mekaar beweeg, soos ook met die onlangse Ramskop Natuurtuin heropening en opgradering te da...

JanOosthuizen artwork

Bedrieglike Spieëls

JanOosthuizen - December 17, 2023 14:48 - 39 minutes ★★★★★ - 1 rating
Ons is geskape om dit wat ons om ons waarneem te spieëlbeeld. Ons taal, kultuur, geloofopvattings, en waardes word oor jare gevorm deur die mense en situasies waarin ons onsself bevind. Hoe tragies moet dit wees, as jy jou lewe lank jou selfbeeld geformuleer het deur in ’n verwronge spieël te ky...

JanOosthuizen artwork

Die 1ste ding wat jy altyd eerste moet doen!

JanOosthuizen - December 17, 2023 14:10 - 42 minutes ★★★★★ - 1 rating
The acronym VUCA, which stands for Volatility, Uncertainty, Complexity, and Ambiguity, can be translated to Afrikaans as: Volatiliteit (V) Onsekerheid (U) Kompleksiteit (C) Ambiguïteit (A) Dit is hoe mens elke dag VOEL - ONSEKER en MAGTELOOS Jesus verkondig ’n nuwe leefstyl! ’n Gans anderse p...

JanOosthuizen artwork

OORLOPENSTOEVOL VAN DIE HEILIGE GEES

JanOosthuizen - December 17, 2023 09:41 - 36 minutes ★★★★★ - 1 rating
ense probeer allerhande dinge om innerlik tevrede en vervuld tewees… stokpertjies, beroepsukses, rykdom, status, vakansiewegbreek… OM EINTLIK NOG STEEDS LEEG EN ALLEEN TE WEES!!! Dalk is dit nou tyd om terug te keer na die HERE toe, en VOL te word van die HEILIGE GEES!!! Moenie dronk word va...

JanOosthuizen artwork

Hoe om in TYE van STORMS te FLOREER

JanOosthuizen - September 27, 2023 14:36 - 1 hour ★★★★★ - 1 rating
Ons almal beleef tans die storms van die lewe. Ons kom nie uit met ons geld nie, mense om ons roep uit vir hulp, want daar is nie werk nie. Reuse vloede en verwoesting! Politieke onsekerheid! Misdaad en Korrupsie! Sosiale verval! Net waar jy kyk is daar storms, mens voel oorweldig!! Dit is hoe ...

JanOosthuizen artwork

Bou Jy of BREEK jy.

JanOosthuizen - September 24, 2023 17:28 - 1 hour ★★★★★ - 1 rating
Nehemia se storie inspireer vandag nog! Jerusalem se vervalle mure wat in puin le vir 70 jr, word in 52 dae herbou! Vandag dank ek die HERE vir BOUERS in ons gemeenskap. Kinders van die Here wat by Sy naam geroep is, elkeen in sy of haar spesifieke plek en rol, bnesig om te bou. Ons lewe in CHRI...

JanOosthuizen artwork

Die samekoms van Gelowiges vanuit n REGERING perspektief

JanOosthuizen - September 24, 2023 17:07 - 1 hour ★★★★★ - 1 rating
Terwyl Daniel voor die magtige maar ook wrede Koning Nebukadneser verskyn verklaar hy:"Sy koninkryk is n ewige koninkryk, en sy heerskappy is van geslag tot geslag!" (Dan 4:3) God se Koninkryk is n onverganklike ewige (Ps 145:13) onwankelbare (Heb 12:28) en REGERING. Die regerings van die mens i...

JanOosthuizen artwork

Die Kerk as SOUT en LIG in 'n toksiese wêreld

JanOosthuizen - September 04, 2023 07:12 - 55 minutes ★★★★★ - 1 rating
Die wêreld wat ons bewoon is belaai met morele verval en geestelike duisternis. Ons is opdrag gegee om die sout en lig in hierdie wêreld te wees. Jy is in die wêreld, maar nie van hierdie wêreld nie. Sout was in antieke tye gebruik as bemesting in grond om plante beter te laat groei, en op on...

JanOosthuizen artwork

Discover Your Divine Destiny: Unveiling Your Role in Christ's Spiritual House

JanOosthuizen - September 03, 2023 17:55 - 45 minutes ★★★★★ - 1 rating
In the midst of the relentless pressures exerted by society, it's all too common to feel compressed and molded into shapes that don't truly reflect who we are. Just like trying to fit square pegs into round holes, we often find ourselves attempting to conform to norms and regulations that don't...

JanOosthuizen artwork

Jesus Christus IN en ONDER julle!

JanOosthuizen - August 14, 2023 07:15 - 51 minutes ★★★★★ - 1 rating
Jare gelede voor ’n mannekamp op Gobabis, vertel ’n paartjie vir my hulle slegte belewenis toe hulle vir ’n paar maande ’n sendeling gesin in hulle huis geneem het. “soos ek hier sit weet ek nie eers of ek ooit gered is nie!” Vertel die vrou onder trane. Die man rook pyp… hy is van die begin af ...

JanOosthuizen artwork

Haal jy God se Standaard van REG lewe?

JanOosthuizen - July 31, 2023 06:25 - 34 minutes ★★★★★ - 1 rating
Sonder standaarde sou die alledaagse lewe wat ons ken eenvoudig nie werk nie. Standaarde is nodig om veiligheid, betroubaarheid en interoperabiliteit te verseker, van tegnologiese toestelle tot kantoor en huishoudelike items tot dienste wat die wêreldekonomie aanvuur. Sonder internasionaal aanva...

Related Harvester Topics