In ’n wêreld wat jou gereeld probeer omvergooi - BEHOU jou BALANS. Die lewe is nie maklik nie, baie kronkelpaaie met styl opdraandes, en gladde afdraandes.

In hierdie boodskap ontdek ons Christus se geheim hoekom Hy te midde van al die aanslae, koersvas bly!

#Balans #Fokus #Objektief #waarheid #Nugter