Latest Harvester Podcast Episodes

JanOosthuizen artwork

Die Kerk as SOUT en LIG in 'n toksiese wêreld

JanOosthuizen - September 04, 2023 07:12 - 55 minutes ★★★★★ - 1 rating
Die wêreld wat ons bewoon is belaai met morele verval en geestelike duisternis. Ons is opdrag gegee om die sout en lig in hierdie wêreld te wees. Jy is in die wêreld, maar nie van hierdie wêreld nie. Sout was in antieke tye gebruik as bemesting in grond om plante beter te laat groei, en op on...

JanOosthuizen artwork

Discover Your Divine Destiny: Unveiling Your Role in Christ's Spiritual House

JanOosthuizen - September 03, 2023 17:55 - 45 minutes ★★★★★ - 1 rating
In the midst of the relentless pressures exerted by society, it's all too common to feel compressed and molded into shapes that don't truly reflect who we are. Just like trying to fit square pegs into round holes, we often find ourselves attempting to conform to norms and regulations that don't...

JanOosthuizen artwork

Jesus Christus IN en ONDER julle!

JanOosthuizen - August 14, 2023 07:15 - 51 minutes ★★★★★ - 1 rating
Jare gelede voor ’n mannekamp op Gobabis, vertel ’n paartjie vir my hulle slegte belewenis toe hulle vir ’n paar maande ’n sendeling gesin in hulle huis geneem het. “soos ek hier sit weet ek nie eers of ek ooit gered is nie!” Vertel die vrou onder trane. Die man rook pyp… hy is van die begin af ...

JanOosthuizen artwork

Haal jy God se Standaard van REG lewe?

JanOosthuizen - July 31, 2023 06:25 - 34 minutes ★★★★★ - 1 rating
Sonder standaarde sou die alledaagse lewe wat ons ken eenvoudig nie werk nie. Standaarde is nodig om veiligheid, betroubaarheid en interoperabiliteit te verseker, van tegnologiese toestelle tot kantoor en huishoudelike items tot dienste wat die wêreldekonomie aanvuur. Sonder internasionaal aanva...

JanOosthuizen artwork

Die liefde van Jesus bo alles

JanOosthuizen - July 24, 2023 06:41 - 35 minutes ★★★★★ - 1 rating
Hierdie week ontdek ek Jesus Image, die kerk van Michael Koulianos in Orlando VSA en word diep geraak deur hulle onpretensieuse alleen fokus net op die allesgenoegsaamheid van Jesus Christus! Terwyl ek luister na Holy, Holy, Holy are you Lord (   • Holy Are You Lord...  ) word ek herinner aan my...

JanOosthuizen artwork

Vind Jou Geluk in Eenwording met die Here

JanOosthuizen - July 20, 2023 15:22 - 50 minutes ★★★★★ - 1 rating
TEMA: Floreer in die blywende GELUK van ons eenwording IN Christus ons Here. Hoe lyk ware geluk werklik? Is dit iets vlugtigs wat kom en gaan flietend soos ons gemoedstoestand verander, of is dit iets meer blywends? Ons leef in 'n paradoksale wêreld waar die lande met die hoogste gelukindeks ook...

JanOosthuizen artwork

Die Eenvoud van die Evangelie

JanOosthuizen - July 09, 2023 11:53 - 41 minutes ★★★★★ - 1 rating
Tydlose relevansie te midde van moderne verwarring. Voel jy verlore in vandag se komplekse godsdienstige en filosofiese landskap? Wil jy 'n pad na geloof vind wat eenvoudig en maklik is? Ons almal smag na 'n manier om sin te maak van die swaarkry in die lewe. Wat as daar 'n pad na ware beteke...

JanOosthuizen artwork

Van Woestyn na 'n Tuin

JanOosthuizen - July 03, 2023 09:22 - 44 minutes ★★★★★ - 1 rating
Ons nooi jou hartlik uit om te kom deel in Christus se Liggaam, familie, gesin en gemeenskap van gelowiges. Ons is in die GEES een met mekaar, maar daar gebeur iets baie spesiaal en uniek wanneer ons bymekaar kom, die Here saam loof, saam hoor en luister ingestel op die Heilige Gees, mekaar bemo...

JanOosthuizen artwork

🚫🤔 Die gevaar van ongegronde OORDELE en AANNAMES - VOOROORDELE

JanOosthuizen - June 19, 2023 07:33 - 40 minutes ★★★★★ - 1 rating
Op hierdie Vaderdag wil ons 'n bemoedigende gedagte met julle deel oor die belangrikheid om te verstaan waarom valse oordele skadelik kan wees. Selfs in ’n gesin, tussen ’n pa en sy kinders. Valse oordele is dikwels gebaseer op vooroordele, stereotipes, en selfs gerugte. Dit kan lei tot onregv...

JanOosthuizen artwork

Die Krag van Gesonde AGENTSKAP

JanOosthuizen - June 12, 2023 07:40 - 40 minutes ★★★★★ - 1 rating
📣 Invitation to Discover the Power of Creational Agency! 🌟 Dear friends, Are you searching for the right tools to fulfill your purpose in life? Just as using the perfect tool for a job brings efficiency and success, understanding the power of agency can revolutionize your journey. Join us as we ...

JanOosthuizen artwork

Fluister - Hoe om God se stem te onderskei.

JanOosthuizen - June 05, 2023 07:35 - 27 minutes ★★★★★ - 1 rating
Fluister - How om God se stem te onderskei. In sy boek "Whisper" ondersoek Mark Batterson die diepgaande belangrikheid daarvan om te leer om die stem van God te hoor. Hy begin deur die Tomatis-effek te beskryf waar Dr Tomatis uitgevind het dat opera sangers hulle vermoë verloor om te sing as gev...

JanOosthuizen artwork

🔥 DIe uitstorting vd Heilige Gees 🔥

JanOosthuizen - May 29, 2023 07:25 - 23 minutes ★★★★★ - 1 rating
“Die Uitstorting vd Heilige Gees” Hoe die Here van ’n bang Petrus wat Jesus verloën ’n kragtige getuie gemaak het. (Hand 2) Die Handelinge 2 - UITSTORTING vd Heilige Gees gebeurtenis word die eerste kontak punt met die KRAGSTASIE van die KERK. Wanneer gewone diverse mense van byna elke klas e...

JanOosthuizen artwork

5 Maniere om Boodsheid te Oorwin

JanOosthuizen - May 22, 2023 05:56 - 30 minutes ★★★★★ - 1 rating
Die wêreld raak al hoe meer boos! So baie mense is vasgevang in die strik van die Duiwel om Sy wil te doen. 2 Tim 2:26 …Hulle besef dit nie eers nie… Hoe kan ons vry bly van die duiwel se valstrikke en oorwin teenoor boosheid, ongeregtigheid, verkeerd en verwoesting? 🛡️ Taktiek 1: Oorwin die K...

JanOosthuizen artwork

Siege the Gates

JanOosthuizen - May 15, 2023 16:36 - 30 minutes ★★★★★ - 1 rating
In 'n tyd waarin dit makliker is om deur vrees, twyfel, en apatie oorweldig te word, daag Jesus se tydlose woorde in Matteus 16:18 ons uit om op te staan ​​en die hekke van die HEL aan te val en ons familie en vriende wat deur die mag van satan vasgevang is te gaan bevry! “Op hierdie rots sal Ek...

JanOosthuizen artwork

MAAK DIE REGTE BESLUITE

JanOosthuizen - April 30, 2023 11:09 - 45 minutes ★★★★★ - 1 rating
MAAK DIE REGTE BESLUITE!

JanOosthuizen artwork

The Full Spectrum of LOVE

JanOosthuizen - April 23, 2023 17:43 - 44 minutes ★★★★★ - 1 rating
Sermon Series #1 Abiding in the Throne-Room Love is the ONLY way to sustain LIFE and live a meaningful life. Life without LOVE is HELL. By remaining in HIS LOVE we experience continual Heaven on Earth. https://hrco.co.za/sermons/the-full-s...#LoveIs #TrueLove #Love #JesusChrist #GodIsLove #Lov...

JanOosthuizen artwork

Die Gekruisigde Lewe

JanOosthuizen - April 11, 2023 06:33 - 40 minutes ★★★★★ - 1 rating
Jesus het 'n lewe van selfverloëning geleef lank voor Sy kruisiging. Hy het Sy aardse feilbare ouers gehoorsaam tot Hy 30 jaar oud was. Hy het verkies om as 'n ambagsman Sy bestaan te maak eerder as om 'n priester, fariseër, skrifgeleerde of deel van die godsdienstige elite - Die Sanhedrin te wo...

JanOosthuizen artwork

Koninkryk Gereedskap

JanOosthuizen - March 20, 2023 06:18 - 28 minutes ★★★★★ - 1 rating
Die Here laat ons nooit WEES te midde van krisis en swaarkry nie. Hy bekragtig ons met Geestelike Gereedskap wat elke moeilike situasie kan ontsluit. Die sleutels van die koninkryk is nie vir ’n vertoon kas nie. Dis ’n hemelse goddelike benadering tot die lewe. Die wat hierdie sleutels gebruik k...

JanOosthuizen artwork

Die voordele om ten spyte van LYDING aan te hou om die Here te DIEN

JanOosthuizen - March 13, 2023 17:30 - 43 minutes ★★★★★ - 1 rating
Iemand vra die vraag: "Hoekom kry die kinders van die Here so swaar?"  Waarheid is paradoksaal en 'n antinomie: God is Liefde, maar God is Regverdig.  Jesus was volkome mens soos ons, maar Hy was ook God.    Die oorvloedsteologie staan in kontras met lydingsteologie, en blyk op geen manier verso...

JanOosthuizen artwork

Hoekom is ons samelewing so AGGRESSIEF?

JanOosthuizen - March 07, 2023 08:12 - 33 minutes ★★★★★ - 1 rating
https://hrco.co.za/preke/hoekom-is-die-mensdom-so-aggressief/

JanOosthuizen artwork

Profetiese Rigtingwysers in tye van Onsekerheid

JanOosthuizen - January 30, 2023 11:54 - 34 minutes ★★★★★ - 1 rating
In hierdie onsekere ekonomiese tye is ons almal bekommerd oor die toekoms.  Ons is letterlik seker van niks nie.  In die laaste dekade is al die fondamente van ons moderne samelewing geskud: Klimaatverandering en gevolglik meer uiterse droogtes en vloede; die 2008 Bankkrisis met reuse finansiële...

JanOosthuizen artwork

Wandel in die Gees - toegang tot die Genialiteit van God

JanOosthuizen - January 26, 2023 14:19 - 26 minutes ★★★★★ - 1 rating
In die OT was die fokus op wetsonderhouding, in die NT is die fokus op “wandel in die Gees”.  “ Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie” Gal 5:16 Telkemale lees mens hoe die apostels en eerste gelowiges in/deur die Gees natuurlik bonatuurlike dinge ...

JanOosthuizen artwork

Nie alle goed is GOED vir jou nie!

JanOosthuizen - January 16, 2023 08:38 - 46 minutes ★★★★★ - 1 rating
DIe groot misleiding van GOED genoeg.  Jesus skok ‘n goeie, welvarende, wetsgehoorsame jongman wat voor Hom op sy knieë val en vra: “Goeie Leermeester, wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?” Daarop sê Jesus vir hom: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe God alleen. (Mark ...

JanOosthuizen artwork

When in War, Create

JanOosthuizen - January 09, 2023 08:34 - 48 minutes ★★★★★ - 1 rating
Depressed and Anxious, do something creative with your hands.

JanOosthuizen artwork

Spesiale Aanlyn Belewenis

JanOosthuizen - December 25, 2022 19:52 - 44 minutes ★★★★★ - 1 rating
Ons vier die geboorte van Jesus Christus ons Heer, en Verlosser!   Wat is die Ware gebeure rondom Jesus se Geboorte? Wanneer ons Jesus in menslike konteks reg sien en verstaan, word die bonatuurlike wêreld meer toeganklik.  Hoe meer ons onsself inleef in die normale menslikheid van die gebeure r...

JanOosthuizen artwork

The SURRENDERED Life

JanOosthuizen - December 19, 2022 21:04 - 40 minutes ★★★★★ - 1 rating
Laaste samekoms vd Jaar in persoon.  18:00 Blommekerk  Kom beleef en word gevul met Sy teenwoordigheid in ons saamwees! Welkom ook om AANLYN deel te neem!!

JanOosthuizen artwork

10 Koninkryk van God beginsels wat my hoop gee vir die toekoms.

JanOosthuizen - December 05, 2022 04:28 - 1 hour ★★★★★ - 1 rating
Iemand vra my onlangs: "Wat gee jou hoop op hierdie tydstip in Suid Afrika en die Wêreld?" My HOOP is in Jesus! Maar dit is te simplisties gestel. My hoop is in JESUS se manier van LEEF!! Jesus preek en leef 'n filosofie van REGLEWE wat deur die eeue die toets van tyd deurstaan het!  Sy manier v...

JanOosthuizen artwork

Die lewe is LIEFDE

JanOosthuizen - November 21, 2022 06:04 - 42 minutes ★★★★★ - 1 rating
God se liefde vir ons, en ons liefde vir mekaar is die somtotaal van die lewe.  Dit is vervat in die groot gebod.  Die opsomming van die hele wet volgens Christus.  As ons God lief het met ons hele hart, siel krag en verstand, en ons naaste soos onsself word die lewe 'n lied, 'n simfonie van god...

JanOosthuizen artwork

Hoe Hanteer ek TRAGEDIE in my lewe?

JanOosthuizen - November 14, 2022 06:16 - 43 minutes ★★★★★ - 1 rating
Ons lees gewoonlik die boek Job wanneer dit met ons baie sleg gaan.  Maar die boek gaan nie net oor hoekom slegte goed met goeie mense gebeur nie, dit beantwoord die groot vrae oor die lewe: Bestaan daar 'n satan, en hoekom? Wie is God regtig? Wie is ek regtig?  Hoe kan ons hoop hê vir 'n beter ...

JanOosthuizen artwork

Alles is tevergeefs... alles kom tot niks. Preekreeks #1

JanOosthuizen - November 06, 2022 19:20 - 34 minutes ★★★★★ - 1 rating
Daar kom 'n tydstip in elkeen se lewe, waar ons die lewe nugter in die oë moet kyk.  Die boek prediker dryf hierdie nugterheid tot op 'n spitspunt.  Hy vra al die moeilike vrae.  Hy ondersoek elke motief en rede vir bestaan.   Wat die prediker se skrywe mees besonders maak, is hierdie vrae word ...

Related Harvester Topics