Wat behels dit in vandag se tyd om Jesus te volg? Dit vra van jou dat almal sal weet waar jou vertroue lê. Dit vra van jou om anders op te tree.


Dit vra van jou om al hoe meer Jesus se persoonlikheid uit te lewe. En dit is nie maklik nie.


Ons word eintlik elke dag uitgedaag. Die lewe en die wêreld val oor na die een kant toe, maar God wil hê dat jy sal oorval na die regte kant toe.

---

Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message