Previous Episode: Hemelvaart

Hou dan op om 'n selfsugtige en lui Christen te wees en doen wat reg is – LAAT DAAR LIG WEES! Voordat God jou lampie kom vat en vir iemand anders gee.


Laat daar LIG wees. Laat daar LIG wees in jou lewe! As almal, wat die Heilige Gees ontvang het, hulle liggies laat skyn, sal ons SAAM helderder as die son skyn – LAAT DAAR LIG WEES.

---

Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message