Previous Episode: vyf vissies

Wanneer hulle vir Jesus sien, is Hy maar net weer die wonderwerker wat in hulle fisiese behoeftes moet voorsien. Is dit nie vandag nog steeds so nie?


Kyk hoe lyk ons gebede. Luister na mense, jou gebede. Ons vra en vra na fisiese goed. Intussen gaan die wêreld aan geestelike honger dood.

---

Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message