Fearless & Unfiltered artwork

Fearless & Unfiltered

32 episodes - English - Latest episode: about 2 months ago -

I speak to South Africans from all walks of life about what inclusivity and transformation mean to them, and how they believe our agency can be used to effectively address inequality.

News Commentary News Education Self-Improvement
Homepage Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed

Episodes

Episode 30 | Adanma Yisa

March 06, 2024 08:54 - 1 hour - 53 MB

Adanma Yisa: Anti-racism, DEI (Diversity, Equity & Inclusion), Decolonisation and Critical Diversity expert | Critical Thinker | Black Coconut founder   Adanma and Lidia spoke about anti-racism. They spoke about what it means to them, on both a personal and professional level. They unpacked why it matters deeply and what it looks like in practice. The also discussed the importance of intra-racial/affinity group work.    Adanma brings a deeply insightful perspective and has the beauti...

Episode 29 | Ivor Swartz

November 16, 2022 08:21 - 1 hour - 34.2 MB

Ivor Swartz: Predikant | Skrywer | Spreker | Vriend Ek en Ivor gesels oor sy storie; sy reis met die kerk en spesifiek ook die NG Kerk; ras identiteit; oor sy 'why'; sy boeke; versoening;  inklusiwiteit; en soveel meer.  Ivor is 'n besonderse mens met 'n besonderse roeping. Mens kan nie by hom wegstap sonder om geïnspireer te voel om die beste weergawe van jouself te wees nie.  Hierdie gesprek het so baie vir my beteken en ek hoop van harte dat dit vir jou ook betekenisvol sal wees.  ...

Episode 28 | Mbali Ntuli

November 14, 2022 13:46 - 48 minutes - 31.5 MB

Mbali Ntuli: Activist | Ex-politican | Founder of the Groundwork Collective Mbali & Lidia spoke about her political career; about why inclusion matters to the both of them; government's role in contributing towards a more inclusive, fair and just society; active citizenry; and so much more. Mbali brings a unique perspective and this was a very insightful conversation. We hope you enjoy it with us!   

Episode 27 | Versoeningsdag 2021: Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden

December 16, 2021 06:56 - 1 hour - 74.2 MB

Ek voer 'n eerlike gesprek met Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika.  Edwin Cleophas: Besturende direkteur van Social Justice Agency | Sosiale kohesie, geregtigheid en transformasie aktivis & fasiiteerder. Yvette Lucas: CEO van Nahre Conulting | Geestelike berader | Geestesgesondheidsaktivis Schalk van Heerden: Voorsitter van Betereinders | Leraar by Fontainebleau gemeente Ons gesels oor waar ons dink ons as Suid-Afrikaners werklik staan it...

Episode 26 | George Rauch

November 14, 2021 17:30 - 1 hour - 51.4 MB

George Rauch: Pa | Predikant | Denker In hierdie episode gesels ek met my pa. Hierdie is verseker die mees spesiale episode wat ek al opgeneem het en seker ooit sal, want dit is met my OG. Een van die mense wat die grootste invloed gehad het (en steeds het) op my denke en hoe ek sin maak van die wêreld rondom my. Sy storie en perspektief is een wat vir my diep saak maak en een wat ek glo gehoor moet word. Veral in hierdie spesifieke tydstip in ons land se geskiedenis. Ons kan net sin maak ...

Episode 25 | Dawie Scholtz

November 09, 2021 19:39 - 46 minutes - 28.8 MB

Dawie Scholtz: Elections Analyst | Management Consultant   Dawie and I spoke about key lessons to take out of last week’s Local Government Election, potential outcomes in the hung metros (Tshwane, Johannesburg, Ekurhuleni, Ethekwini, and Nelson Mandela Bay), and active citizenry.

Episode 24 | 2021 Local Government Election

October 26, 2021 14:27 - 26 minutes - 19.1 MB

With the 2021 Local Government Election coming up, I wanted to share my thoughts on what I think is worth thinking about and considering before casting your vote on Monday. I speak from my experience in party politics and local government.  Two things I didn't mention, but would like to remind you of:  - You can ONLY vote with your barcoded ID. No passports or drivers licences will be accepted - You can ONLY vote in the ward you are registered in.  Your vote is your voice! Please use...

Episode 23 | Azille Coetzee

October 21, 2021 11:23 - 1 hour - 47.8 MB

Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer Ek en Azille gesels oor haar boeke (In my vel en haar splinternuwe boek: Die teenoorgestelde is net so waar), wit bevoorregting, feminisme, inklusiwiteit, Afrikaner wees en meer. Azille is ‘n nederige, diep-denkende, amazing mens en ons land en wêreld is verseker soveel ryker met haar stem in dit! Hierdie was een van my gunsteling gesprekke sovêr, met baie stof te nadeneke.  Ek hoop regtig dat jy ook waarde daaruit sal kry.

Episode 22 | Ashwin Afrikanus Thyssen

August 31, 2021 13:36 - 1 hour - 41.5 MB

Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis Ek en Ashwin gesels oor sy PhD studie: '"O My Body": Constructing a Black and Queer Theological Anthropology', oor die interseksie van geloof, sekusualiteit en ras, en hoe hierdie diskoerse in die samelewing uitspeel. Ons praat ook oor die moontlikheid van rasgelykheid en soveel meer. Ashwin is iemand wat gebore is om ‘n impak op die wêreld te maak! Hierdie gesprek het my gelos met soveel stof te nadenke en ek hoop dat dit dieselfd...

Episode 21 | Ruhan Fourie

August 04, 2021 10:19 - 2 hours - 78.6 MB

Ruhan Fourie: Geskiedkundige | Akademikus   Ek en Ruhan gesels oor sy navorsing, die kerk, oor hoe ons geskiedenis teenwoordig is in ons hede, plundering (looting), aktiewe burgerskap, oor wat versoening en inklusiwiteit vir ons beteken en meer.   “Ons moet besef dat as dit sleg gaan daar buite, daan dit sleg met my ook.” - Ruhan Fourie

Episode 20 | Rudi Swanepoel

June 24, 2021 14:26 - 1 hour - 45 MB

Rudi Swanepoel: Dominee | Skrywer | Foodie | Aktivis    Ek en Rudi gesels oor Andrew Murray NG Kerk waar hy in die bediening staan, oor sy hart vir versoening, witwerk, die neem van verantwoordelikheid, en meer.   Dit was so ‘n voorreg om met Rudi te gesels. Rudi is ‘n vriend, leier, kritiese denker en die verpersoonliking van nederige diensbaarheid.    “Een ding wat ons moet doen is om ons harte sag te maak. Ons moet aanhou om met oop en sagte harte te probeer leef, itv versoeni...

Episode 19 | Mercy Kannemeyer

May 31, 2021 10:50 - 1 hour - 49.1 MB

Mercy Kannemeyer: Skrywer | Regisseur | Teatermaker   Ek en Mercy gesels oor wat dit beteken om ‘n aktiewe burger te wees, oor wit bevoorregting, versoening en ons geskiedenis.   Ons embrace die ongemaklikheid waarmee hierdie onderwerpe kom en laat onsself toe om so bietjie daarin te sit. Hierdie was ‘n besonderse lekker en stimulerende gesprek vir my en ek hoop regtig dat dit vir jou ook sal wees.   “As jy daarin belangstel om ‘n aktiewe burger in hierdie land te wees moet jy sa...

Episode 18 | Helené Prinsloo

April 28, 2021 17:16

Helené Prinsloo: Reklame koördineerder | Professionele boekwurm | Foodie | Vriendin   Lidia en Helené gesels oor bevoorregting, die kompleksiteit en die verskeie weergawes daarvan. Hulle vat ‘n deep dive in die onbekende en embrace die messiness van wat hulle dink dit beteken om goeie mense te (begin) probeer wees.    Baie van ons probleme gebeur omdat ons nie die kuns verstaan van wat dit beteken om goeie mense te wees nie.  - Helené Prinsloo

Episode 18 | Helené Prinsloo

April 28, 2021 17:16

Helené Prinsloo: Reklame koördineerder | Professionele boekwurm | Foodie | Vriendin   Lidia en Helené gesels oor bevoorregting, die kompleksiteit en die verskeie weergawes daarvan. Hulle vat ‘n deep dive in die onbekende en embrace die messiness van wat hulle dink dit beteken om goeie mense te (begin) probeer wees.    Baie van ons probleme gebeur omdat ons nie die kuns verstaan van wat dit beteken om goeie mense te wees nie.  - Helené Prinsloo

Episode 17 | Wilken Calitz

December 16, 2020 13:02 - 1 hour - 43.8 MB

Wilken Calitz: Musikant | Skrywer | Vriend   Ek en Wilken gesels oor sy boek, oor die belangrikheid van luister en foute maak, oor die gebrek aan integrasie in die kunste en soveel meer.   Dit was so lekker om met jou te gesels, Wilken. Dankie dat jy so oop, eerlik en real is en dat jy jouself toelaat om diep te dink oor die moeiliker onderwerpe van die lewe. Baie waardering vir jou, my vriend.

Episode 16 | Esté Rabé

December 02, 2020 07:24 - 1 hour - 45.1 MB

Esté Rabé: Kunstenaar | Entrepreneur | Gesondheidsaktivis   Ek is so opgewonde oor hierdie episode met die lieflike Esté Rabé, wie ek bevoorreg genoeg is om ‘n baie goeie vriendin te noem. Wat ‘n ongelooflike voorreg was dit nie om met Esté te gesels nie. We took a real deep dive from the beginning. Ons gesprek was oop, eerlik en vulnerable.   Ek en Esté het gesels oor witheid, die Afrikaner kultuur, gesondheid en soveel meer.   Kom vat ‘n deep dive saam met ons!   

Episode 15 | Werner Wessels

November 27, 2020 09:53 - 1 hour - 49.3 MB

Werner Wessels: Kreatiewe direkteur van Mej. Suid-Afrika | Stilis | Vriend   Ek en Werner gesels oor Mej. Suid-Afrika se benadering tot en viering van diversiteit, oor onderdrukking, wit bevooregting, die bou van opregte verhoudings en vriendskappe en soveel meer.   Lief jou, Wer!

Episode 14 | Schalk Van Heerden

November 18, 2020 10:57 - 1 hour - 49.8 MB

Schalk Van Heerden: Betereinder | Skrywer | Leraar   Ek en Schalk gesels oor wat dit vir ons beteken om Afrikaners te wees, oor Betereinders, oor hoe verantwoordelikheid neem, versoening en restitusie in aksie lyk, oor victimhood, witwerk en soveel meer.   Hierdie was vir my ‘n ongelooflike insiggewende gesprek. Schalk is ‘n amazing voorbeeld van iemand wat sy agentskap gebruik om aktief te help heel maak, reg maak, homself toelaat om mens te wees in die proses en sodoende ook die me...

Episode 13 | Kara du Toit

November 13, 2020 11:05 - 1 hour - 34.6 MB

Kara du Toit: Aktrise | Vriendin | Light bringer   Ek en Kara het gesels oor wit bevoorregting, die belangrikheid van erkenning, die millennial generasie en meer.   Hierdie was ‘n baie spesiale opname en is ‘n baie spesiale episode met een van die mees kosbare mense in my lewe.    Ek en Kara stap al ‘n lang pad saam (11 years and counting) en ek is so dankbaar vir haar hart,  oopheid en opregtheid waarmee sy nie net hierdie gesprek nie, maar ook elke interaksie in haar lewe aanpa...

Episode 12 | Gielie Hoffmann

November 09, 2020 12:24 - 1 hour - 42.1 MB

Gielie Hoffmann: Spreker | Skrywer | Coach | Fasiliteerder   Ek en Gielie gesels oor wat diversiteit en inklusiwiteit vir ons beteken, oor die impak van ons geskiedenis op ons hede, oor die fasilitering van moeilike gesprekke en soveel meer.   Gielie doen betekenisvolle selfaktualisering werk. Hy het ‘n hart vir versoening in Suid-Afrika en streef werklik daarna om deel te wees van die oplossing en die bou aan ‘n beter toekoms.   “Ons het vermensliking nodig” - Gielie Hoffmann

Episode 11 | Mandlakazi Ngumbela

October 12, 2020 05:33 - 1 hour - 48 MB

Mandlakazi Ngumbela: Advocate of the High Court of South Africa | Member of the Cape Bar | Supermom   Mandlakazi and I spoke about systemic racism, white privilege, our history and its impact on democratic South Africa, and much more. She is passionate about social justice, she has a brilliant mind and it was such a privilege to speak to and learn from her.   "It’s about acknowledging that you have this privilege and with it comes the responsibility to dismantle it. And that doesn’...

Episode 10 | Christi van der Westhuizen

September 23, 2020 08:10 - 1 hour - 57.3 MB

Christi van der Westhuizen: Gepubliseerde skrywer | Sosiaal-politieke kommentator | Akademikus   Ek en Christi gesels oor wit opperheerskappy, akademiese aktivisme, die impak van ons geskiedenis, skaamte en soveel meer.   Christi is ‘n absolute powerhouse. Sy lei op die oomblik die navorsingsprogram by die Sentrum vir die Bevordering van Nie-Rassigheid en Demokrasie by die Nelson Mandela Universiteit. Sy is 'n gereelde openbare spreker en rubriekskrywer. Haar publieke werk is te sien...

Episode 9 | Louis van der Riet

September 01, 2020 12:44 - 1 hour - 44 MB

Louis van der Riet: Teoloog | Akademikus | Aktivis | Voorbeeld   Ek en Louis gesels oor versoening, restitusie, 'wit werk', verantwoordelikheid, spiritualiteit en baie meer.   Louis is toegewy aan inter-rasse versoening en alles wat daarmee gepaard gaan. Sy lewe, siel en menswees spreek opreg daartoe. Om met Louis te gesels en om by hom te leer was 'n voorreg. Hy het baie om met hierdie wêreld te deel. Ek hoop dat hierdie episode jou sal uitdaag, inspireer en bemoedig.

Episode 8 | Roy Gluckman

August 24, 2020 14:37 - 1 hour - 45.9 MB

Roy Gluckman: Keynote speaker | Diversity and Inclusion specialist | Attorney   Roy and I spoke about intragroup work, privilege, ignorance, shame, history and so much more.   Roy is a critical thinker, exceptionally warm, compassionate, and specialises in creating safe spaces to ask the much-needed questions about our place in the world and how we can better understand ourselves and each other by engaging with and embracing our differences.

Episode 7 | Dominic Gaobepe

August 11, 2020 08:38 - 1 hour - 47 MB

Dominic Gaobepe: Author | Diversity and Inclusion specialist | Speaker | Truth speaker   Dominic and I spoke about privilege, poverty, justice, history, the taking of responsibility and so much more.   Dominic is a literal source of wisdom and drops truth bombs left, right and centre. I don’t think it’s possible to listen to him and not be inspired and motivated to use your agency to contribute to meaningful change. He has the most brilliant mind, but even a more beautiful heart. You...

Episode 6 | Tracey-Lee Lusty

August 04, 2020 15:16 - 48 minutes - 28.2 MB

Tracey-Lee Lusty: Body positivity influencer | Mental health warrior | Attorney   She might be more familiar to you as the body positivity personality, @fitnessgirl_za   Tracey-Lee and I spoke about using your influence and platform to stand up against injustice, historical privilege, and the importance of continuously gaining a fresh perspective.   Tracey-Lee is a great example of someone that uses her platform and voice to speak up against injustice and in doing so, inspiring tho...

Episode 5 | Bouwer Bosch

July 28, 2020 11:35 - 1 hour - 39.6 MB

Bouwer Bosch: Kunstrepreneur | Aktivis | Uplifter   Ek en Bouwer gesels oor wit bevoorregting, geskiedenis, die neem van verantwoordelikheid vir ons verlede, die rol van die kunste in Suid-Afrika se transformasie journey en soveel meer. Bouwer gebruik sy stem, platform en menswees om aktief versoening in Suid-Afrika te verwesenlik, op die mees opregte manier. Dit was ‘n voorreg om met hom te gesels en gedagtes uit te ruil.   Hierdie was ‘n meaningful gesprek. Geniet hom!   “Die...

Episode 4 | Pietie Beyers

July 21, 2020 16:14 - 1 hour - 52.4 MB

Pietie Beyers: Akteur | Skrywer | Nuutskepper | Kindheartedness personified   Ek en Pietie gesels oor ons kinderjare en die lesse wat ons geleer het langs die pad, oor sy journey van Zulu leer en die impak wat dit daagliks op sy lewe maak, die verpersoonliking van medemenslikheid en soveel meer. Om diep te delf saam met Pietie was ‘n beautiful ervaring. Hy het die most generous, aansteeklike spirit, wat ek seker is jy onmiddelik sal kan optel en jou dag sal ophelder en gedgates sal ins...

Episode 3 | Candice Mama

July 14, 2020 15:30 - 1 hour - 40.6 MB

Candice Mama: One of Vogue Paris’ most inspiring women in the world | Top 20 African women by UN and AU | Award-winning international speaker | Published author Candice and I spoke about #BlackLivesMatter, forgiveness, privilege, and kindness. Candice is the literal personification of inspiration!    Enjoy.

Episode 2 | Wilhelm Verwoerd

July 07, 2020 09:22 - 1 hour - 30.7 MB

Wilhelm Verwoerd: Skrywer | Navorser | Fasiliteerder | Inspirasie Ek en Wilhelm het gesels oor kultuur, intergenerasie dinamika, versoening en die neem van verantwoordelikheid. Ek hoop hierdie episode inspireer jou net soveel soos dit my geïnspireer het.

Episode 1 | Rekgotsofetse Chikane

June 10, 2020 16:04 - 1 hour - 56.9 MB

Rekgotsofetse Chikane: Published author | Academic | Activist | Leader | All-round awesome person Rekgotsofestse and I spoke about his personal journey, the history and future of our country, the #MustFall movements, forgiveness, reconciliation, the taking of responsibility and so much more. I sincerely hope that this episode challenge, inspires and encourages you.

Episode 0 | Hello world

June 10, 2020 15:53 - 6 minutes - 5.67 MB

Hallo! My name is Lidia Rauch and I will be hosting Fearless and Unfiltered conversations on this podcast channel. I will be speaking to South Africans from all walks of life about what inclusivity and transformation mean to them, and how they believe their individual agency can be used to effectively address inequality. Have a listen and if you like what you hear, please subscribe and keep listening!