Esté Rabé: Kunstenaar | Entrepreneur | Gesondheidsaktivis

 

Ek is so opgewonde oor hierdie episode met die lieflike Esté Rabé, wie ek bevoorreg genoeg is om ‘n baie goeie vriendin te noem. Wat ‘n ongelooflike voorreg was dit nie om met Esté te gesels nie. We took a real deep dive from the beginning. Ons gesprek was oop, eerlik en vulnerable.

 

Ek en Esté het gesels oor witheid, die Afrikaner kultuur, gesondheid en soveel meer.

 

Kom vat ‘n deep dive saam met ons!