Nuus artwork

Vlak een aankondiging goeie nuus

Nuus

Afrikaans - September 17, 2020 07:10 - 1 minute - 465 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Kosmos 94.1 — Reaksie word ontvang op die aankondiging deur President Cyril Ramaphosa dat Suid-Afrika Sondag na vlak een van die inperking sal beweeg. Die Premier van die Wes-Kaap Alan Winde sê dit is goeie nuus vir die ekonomie.