Nuus artwork

!Gawaxab herdenk 100 dae by BoN

Nuus

Afrikaans - September 17, 2020 08:10 - 1 minute - 456 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Kosmos 94.1 — Die Goerwerneur van die Bank van Namibië Johannes !Gawaxab sal vanoggend ‘n perskonferensie hou na 100 dae in die amp. Volgens die bank se Kommunikasie Departement, sal !Gawaxab met die media praat oor sy visie vir die sentrale bank. Kazembire Zemburuka, Woordvoerder van die bank...