Nuus artwork

SA se plaaslike oweheidsverkiesing sal plaasvind

Nuus

Afrikaans - September 17, 2020 08:34 - 26 seconds - 189 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Kosmos 94.1 — Die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Suid-Afrika sê dat die plaaslike regeringsverkiesing sal voortgaan soos beplan vir 2021. Die Hoofverkiesingsbeampte Sy Mamabolo sê dat alle maatreëls ingestel is om seker te maak dat die komende plaaslike regeringsverkiesings vry en regverdig is. Tussenverkiesings in baie dele van die land moes egter uitgestel word weens die korona-virus.