Nuus artwork

Uerikua praat oor Grootfontein

Nuus

Afrikaans - September 17, 2020 09:09 - 1 minute - 428 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Kosmos 94.1 — Die Goewerneur van die Otjozondjupa-streek James Uerikua het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat na die afloop van sy vergadering met beamptes van die Grootfontein Munisipaliteit. Volgens Uerikua handel dit oor meer as konflik tussen die Hoof Uitvoerende Beampte en die Burgemeester.