Nuus artwork

Wat sal Geingob vanmiddag sê?

Nuus

Afrikaans - September 17, 2020 10:10 - 48 seconds - 341 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Kosmos 94.1 — President Hage Geingob sal vandag-middag 3 uur die land toespreek oor Covid-19. Geingob sal tydens die 18de Covid-perskonferensie die nasionale reaksiemaatreëls aankondig. Hy vra intussen dat Namibiërs waaksaam moet wees in die stryd teen Covid-19. Die plaaslike Politieke Ontleder Dr Ndumba Kamwanyah met sy verwagtinge.