Lewendewoord Centurion artwork

Lewendewoord Centurion

693 episodes - English - Latest episode: 3 days ago -

Woordgefundeerde waarhede in liefde deur Wouter van der Merwe en vele meer!

Religion & Spirituality
Homepage Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed

Episodes

Laws of Attraction Episode 3

August 29, 2016 12:26 - 1 hour - 74.7 MB

Episode 3 van ons verhoudingreeks was deur Chris aangebied in 'n vraag en antwoord sessie met Wouter en sy vrou, Dot. #jymoetditluister #verhoudingsmaaksaak #manenvrou #virewigtrou

Ons Herder

August 29, 2016 11:11 - 39 minutes - 45.2 MB

Wouter van der Merwe deel met ons oor Psalm 23, Die Here ons Herder en Sy stok en staf. Is jy bereid dat God jou kan gebruik in Sy hand? 14 Augustus, 09:00

Glow In The Dark

August 29, 2016 10:58 - 38 minutes - 43.5 MB

Glow in the Dark was hierdie jaar se tema vir ons jaarlikse damestee. As jy dit gemis het hoop ons jy kan dit volgende jaar maak! Nicolette Steel, ons spreker hierdie jaar, het ons weer kom wys hoe mens skyn in die donkerste van donker tye.

Craig Hill - Session 2

August 13, 2016 00:00 - 46 minutes - 53.6 MB

Craig Hill from Family Foundation International came to share on financial wisdom during a crucial time in South Africa before the economic storm.

Craig Hill - Session 1

August 13, 2016 00:00 - 1 hour - 70.3 MB

Craig Hill from Family Foundation International came to share on financial wisdom during a crucial time in South Africa before the economic storm.

Laws Of Attraction Episode 2

August 09, 2016 19:27 - 44 minutes - 51.4 MB

Laws of Attraction is ons nuwe verhoudingsreeks waar Wouter en Dot van der Merwe deel oor gesonde verhoudings. Laws of Attraction is vir elke persoon, of jy enkellopend is of al jare lank getroud is. Wouter van der Merwe - 7 Augustus 2016 om 18:00

Survivor

August 09, 2016 19:20 - 50 minutes - 57.5 MB

The tribe has spoken but Jesus is King! Wat het gebeur wat teen jou tel maar Jesus het dit kom omdraai? Alida Liebenberg, 7 Augustus 2016 om 09:00

Laws of Attraction - Episode 1

August 09, 2016 19:10 - 51 minutes - 58.6 MB

Laws of Attraction is ons nuwe verhoudingsreeks waar Wouter en Dot van der Merwe deel oor gesonde verhoudings. Laws of Attraction is vir elke persoon, of jy enkellopend is of al jare lank getroud is. Wouter van der Merwe - 31 Julie 2016 om 18:00

Is ons evangelie groen?

August 09, 2016 18:43 - 59 minutes - 68.5 MB

Is ons evangelie groen? Maak jy 'n verskil? As jy huiwer oor jou antwoord, vind hier uit hoe om betrokke te raak en 'n verskil te maak in jou gemeenskap. Wouter van der Merwe - 31 Julie 2016, oggenddiens om 09:00

'n Begeerte na Ontmoeting

August 09, 2016 18:31 - 39 minutes - 45.7 MB

In vanaand se diens deel Ernie de Meyer oor vriendskap wat God begeer met jou en my. God begeer jou. 24 Julie 2016, 18:00

Integriteit

August 09, 2016 18:24 - 41 minutes - 46.9 MB

Wouter van der Merwe deel in vanoggend se diens oor God se karakter wat ons wil lei na integriteit . God wil genesing bring deur verskillende prosesse wat jou karakter herstel. Salvation Sanctification Glorification 24 Julie 2016, 09:00

Die "glitch" wat God deur jou laat skyn

August 03, 2016 17:40 - 42 minutes - 48.1 MB

2 Kor 12 : 9 Waa is jy so swak dat jy nie anders kan as om God vorentoe te laat kom in jou nie? Calling Competency Confidence Character John Jones - 17 Julie 2016 om 18:00, aanddiens

Die Rots - Wouter van der Merwe

August 03, 2016 17:31 - 51 minutes - 59.2 MB

Christus ons rots. Wouter van der Merwe, 17 Julie 2016 om 09:00, oggenddiens

Jou Roeping - Werner van der Walt

August 03, 2016 14:49 - 51 minutes - 58.9 MB

Jou roeping - Werner van der Walt op 10 Julie 2016 om 18:00, aanddiens by Lewende Woord Centurion

Werner Vd Walt 10 Julie Oggenddiens- Een Here, Een Evangelie

August 03, 2016 14:42 - 52 minutes - 60.5 MB

Werner van der Walt deel met ons oor een evangelie in die oggenddiens op 10 Julie 2016.

Wouter Vd Merwe 3 Julie Aand - Lewe Van Gebed

August 03, 2016 14:35 - 44 minutes - 50.8 MB

'n Lewe van gebed laat jou beweeg na 'n dieper vlak van intimiteit met God. Wouter van der Merwe - 3 Julie 2016 om 18:00, aanddiens

Wouter Vd Merwe 3 Julie Oggend Diens - Integriteit

August 03, 2016 14:28 - 44 minutes - 51.2 MB

Herstel - Herbou - Herleef. Die integriteit word teruggeplaas in die kerk deur mense wat opstaan vir wat reg is. Die kerk moet opstaan. Wouter van der Merwe 3 Julie 2016 om 09:00 in die oggenddiens

19 Junie John Jones - Vadersdag Aanddiens

August 03, 2016 14:16 - 54 minutes - 62.5 MB

19 Junie John Jones - Vadersdag Aanddiens by LWC

19 Junie John Jones - Vadersdag Oggenddiens

August 03, 2016 14:07 - 47 minutes - 53.9 MB

19 Junie John Jones - Vadersdag Oggenddiens by LWC

Marius Oosthuizen 12 Junie 6:00 PM

June 12, 2016 17:44 - 44 minutes - 50.8 MB

Marius Oosthuizen 12 Junie 6:00 PM by LWC

Nevil Norden 12 Junie 2016 9:00 AM

June 12, 2016 09:05 - 23 minutes - 26.8 MB

Nevil Norden 12 Junie 2016 9:00 AM by LWC

Shane Willard 3/3

June 10, 2016 07:11 - 51 minutes - 59.4 MB

Shane Willard 3/3 by LWC

Shane Willard 1/3

June 07, 2016 09:33 - 46 minutes - 42.8 MB

Shane Willard 1/3 by LWC

Shane Willard 2/3

June 07, 2016 09:29 - 49 minutes - 45.1 MB

Shane Willard 2/3 by LWC

Die Krag van die EEN - 18:00

June 03, 2016 07:53 - 21 minutes - 19.4 MB

Wouter van der Merwe deel met ons in die laaste diens van EEN Tshwane met ons oor die krag van die EEN en dan ook die 7 gevolge van eenheid in die kerk. Doen dit saam mense wat ook glo, almal het dit nodig! 18:00 Aanddiens

Die krag van die Een

June 03, 2016 07:42 - 41 minutes - 37.7 MB

In die laaste Sondag van die EEN Tshwane reeks, deel Wouter van der Merwe met ons oor die krag van die Een. Hoe ontwikkel jy sinergie? En dan nog meer; verheerlik, verkondig en versorg. Wouter van der Merwe, Sondag 29 Mei, 09:00

Intimacy to Conquer

May 25, 2016 12:39 - 1 hour - 72 MB

Ons jaarlikse Dameskonferensie was 6 en 7 Mei. Carol Singleton-Lindeque het ons kom bedien oor waar jy as vrou in God inpas en wat jou klank is. Sessie 3 van 3

Carol Singleton 7 Mei Oggend Sessie 2

May 25, 2016 11:37 - 53 minutes - 49.3 MB

Ons jaarlikse Dameskonferensie was 6 en 7 Mei. Carol Singleton-Lindeque het ons kom bedien oor waar jy as vrou in God inpas en wat jou klank is. Sessie 2 van 3

Intimacy to Conquer

May 25, 2016 11:19 - 37 minutes

Ons jaarlikse Dameskonferensie was 6 en 7 Mei. Carol Singleton-Lindeque het ons kom bedien oor waar jy as vrou in God inpas en wat jou klank is. Sessie 1 van 3

22 Mei 6:00 PM Een doel

May 25, 2016 10:37 - 44 minutes - 40.8 MB

Werner vd Walt preek oor een doel in ons aand diens

22 Mei 9:00 AM Een doel

May 25, 2016 10:28 - 44 minutes - 41 MB

Wouter vd Merwe bedien oor een Doel in ons oggend diens

Verhouding met die Een

May 19, 2016 08:45 - 43 minutes - 39.4 MB

Ernie de Meyer deel met ons oor dat ons as mense gemaak is vir verhouding met God. 15 Mei aand diens

Saammet die Een

May 19, 2016 08:42 - 36 minutes - 33.7 MB

Wouter van der Merwe deel met ons oor hoe om die ktag van ongehinderde verhouding met God te geniet. 15 Mei Oggend diens

Een Wen - Aand

May 19, 2016 08:34 - 31 minutes - 28.8 MB

Ontdek hoe Christus se oorwinning jou in staat stel om jou situasies te kan verander, besef net dat jy meer as 'n oorwinnaar is in Christus wat jou krag gee. Chevian Breedt kom deel met ons oor Een Wen in Christus deur Hom te ken.

Een Wen

May 19, 2016 08:18 - 31 minutes - 29.1 MB

Ontdek hoe Christus se oorwinning jou in staat stel om die lewe se uitdagings te oorkom vanoggend, 8 Mei om 09:00 Met Wouter van der Merwe in ons oggend diens.

Verbind met die EEN

May 17, 2016 11:28 - 51 minutes - 47.6 MB

John Jones bedien by ons die oggend van 1 Mei in ons eerste Sondag van die EEN Tshwane reeks. WEEK 1 : VERBIND MET DIE EEN

Vooruitgang 24 April

May 17, 2016 06:46 - 41 minutes - 38 MB

Ernie de Meyer deel vanaand met ons oor vooruitgang. Beweeg jy vorentoe of word jy vasgevang in terug beweeg? Hab. 2:1-4 (Boodskap vertaling)

Medelye (Compassion) 24 April

May 16, 2016 05:54 - 42 minutes - 38.5 MB

Wouter van der Merwe deel vanoggend verder oor wie voor die troon gaan staan en hul beloning. Medelye, om ander te help, barmhartigheid. Help sonder om aandag te trek, dit is God se hart. God sal jou beloon, Hy ken jou hart. Matt 5 en 6

Troonkamer

April 21, 2016 13:48 - 36 minutes - 33.4 MB

Wat stop jou om vanuit die troonkamer van God te lewe? Verbly jy jou in die Heer? En glo jy God is naby? Chevian Breedt kom deel met ons oor die troonkamer van God en alles wat gepaard gaan met dit op Sondag 17 April om 18:00

Martelaarskap - Matt 10

April 21, 2016 06:02 - 40 minutes - 37.5 MB

Is jy bereid om dood te gaan vir wat jy glo? In hierdie episode van Sout en Lig deel Wouter van der Merwe oor die saad van die kerk... Die bloed van die Martelare is ons vooruitgang. 17 April - 09:00

Josef van Arimatea 3 April 09:00 AM

April 14, 2016 09:28 - 23 minutes - 21.3 MB

Wouter vd Merwe vertolk die rol van Josef van Arimatea en laat ons die kruisiging van Jesus in n unieke en emosionele lig sien.

Ontmoeting by die braambos 10 April 06:00 PM

April 12, 2016 21:47 - 44 minutes - 40.7 MB

John Jones deel met ons oor vrugbaar wees. Jy word na die nuwe dinge toe geroep. Vrugbaarheid moet geestelik en fisies losgemaak word. Exodus 3 : 1-14 Vertel van Moses se roeping, maar daar is 'n bediening wat gebore word. Word vrugbaar!

Die Bematroon 10 April 09:00 AM

April 12, 2016 20:17 - 42 minutes - 39.3 MB

Wouter van der Merwe deel met ons oor Sout en Lig wees. As Christene verloor ons partymaal ons fokus. Waar moet ons fokus wees? Wat is die Bematroon? Lewe voluit vir Christus, jy is immers sy ambassadeur!