Lewendewoord Centurion artwork

Lewendewoord Centurion

693 episodes - English - Latest episode: 1 day ago -

Woordgefundeerde waarhede in liefde deur Wouter van der Merwe en vele meer!

Religion & Spirituality
Homepage Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed

Episodes

Geluk sê iets | Wouter van der Merwe | 24 September 2017

October 04, 2017 12:28 - 34 minutes - 31.4 MB

Wouter deel met ons oor geluk, oor God van wonders. Wouter van der Merwe 24 September 2017 18:00

Sending | Morné | 24 September

October 04, 2017 12:24 - 36 minutes - 33.3 MB

Ons het 'n wonderlike oggend met Morne gehad wat kom dele het rondom wat hulle bediening is en wat hulle doen. Morné 24 September 2017 09:00

Woordskool - Romeine 6 Die Doop Deel 1

September 28, 2017 11:48 - 55 minutes - 62.9 MB

Wouter verduidelik die Doop

So Maak Mens

September 21, 2017 08:31 - 1 hour - 91.4 MB

Ons praat met bekendes, jonges en oues oor sosiale media en verskillende generasies. Wat kan ons by mekaar leer? So maak mens! 19 September 2017

Woordskool - Romeine 5 Deel 2

September 21, 2017 08:22 - 49 minutes - 56.2 MB

Wouter en Charl gedeel oor Romeine 5 : 12 - 14 en rondom swaarkry. 20 September 2017 Woordskool

Swaarkry

September 19, 2017 12:58 - 41 minutes - 38.2 MB

Wouter deel met ons oor swaarkry, waar is jou fokus en op wat moet dit wees? Waarheen is ons oppad? Wouter van der Merwe 17 September 2017 09:00

Familiediens

September 19, 2017 09:27 - 51 minutes - 46.8 MB

Ds Dirk Coetsee van Petra Instituut bedien by ons vir ons familie fokus op 10 September Leer saam oor generasies, daar is iets vir elkeen! 10 September 2017 09:00

Woordskool - Romeine 5

September 14, 2017 15:52 - 1 hour - 146 MB

Wouter van der Merwe deel hierdie week uit Romeine 5. Luister saam en ontdek meer uit die woord! Wouter van der Merwe 13 September 2017

Só sê mens NEE

September 07, 2017 10:16 - 38 minutes - 35.7 MB

Alida Liebenberg kom slaan ons voete onder ons uit met haar tema "Só sê mens NEE" Dit is 'n aand van emosie en grense, luister en besef jou lewe is meer werd! Alida Liebenberg 3 September 2017 18:00

Geheimenis

September 07, 2017 10:04 - 48 minutes - 44.3 MB

Wouter van der Merwe deel oor die geheimenis van God. Die kerk is God se plan A... Jy is ook. Wouter van der Merwe 3 September 2017 09:00

Woordskool - Hersiening

September 07, 2017 09:21 - 18 minutes - 42.3 MB

Hierdie week hersien Wouter die vorige weke van Romeine. Luister en leer saam 'n dieper kant van die woord. Wouter van der Merwe

Skeppingsdoel

September 03, 2017 08:36 - 39 minutes - 36.4 MB

Skeppingsdoel by LWC

Skeppingsdoel

September 03, 2017 08:23 - 54 minutes

Dot van der Merwe, Wouter se vrou van meer as 20 jaar deel met ons tieners oor hul skeppingsdoel. Ons jongmense sit met keuses wat gemaak moet word, beroepe, vakkeuses en wat om te swot. Om te help met waar jy behoort is die begin van elkeen se doel, ons gee elkeen "tools" om te kan besluit waarheen volgende... 6 Augustus - 3 September 2017

Roeping - Hoe maak jy dit vas?

September 01, 2017 10:11 - 45 minutes - 41.6 MB

Wouter deel oor hoe maak jy jou roeping vas in ons ROEPING reeks van Sondae-aande! Hoe om met jou leefstyl te wys dat God jou geroep het... 2 Petrus 1:10 Wouter van der Merwe 27 Augustus 2017 18:00

Slawe - Konings

September 01, 2017 10:03 - 53 minutes - 49.3 MB

Wouter van der Merwe deel met ons oor om te lei moet jy dien. Hoe dien jy? Wouter van der Merwe 27 Augustus 2017 09:00

Woordskool Romeine Intro

August 24, 2017 06:32 - 1 hour - 158 MB

Dis die begin van 'n nuwe kwartaal by die Woordskool en Wouter gaan deur Romeine werk. Ons begin met 'n wonderlike inlieiding en gaan deur Romeine 1:1-1:16

Woordskool Romeine 1:17-2:24

August 24, 2017 06:20 - 1 hour - 140 MB

Week 2 van Romeine vat Wouter ons verder vanad 1:17-2:24

Woordskool Romeine 2:25-3:5

August 24, 2017 05:47 - 1 hour - 162 MB

Week 3 van Romeine vat Wouter ons verder vanaf Romeine 2:25-3:5

Tyd om gesond te word

August 21, 2017 13:04 - 48 minutes - 44.5 MB

John Jones kuier nogsteeds by ons, hy deel met ons oor ten volle gesond word. Dis tyd om te laat gaan van melaatsheid en mense aan te steek met lewe! John Jones 20 Augustus 18:00

Wat verwag jy van my?

August 21, 2017 12:44 - 54 minutes - 50.2 MB

John Jones besoek ons terwyl Wouter en Dot in Lydenburg bedien. John kom deel oor verwagtings, wat verwag jy van ander en so ook is wat jou verwagting is wat jy vir God vat. Verwag jy te min? Is dit tyd om anders te begin dink? John Jones 20 Augustus 09:00

Geroep-Tot wat?

August 20, 2017 19:02 - 49 minutes - 45 MB

Wouter deel met ons oor dat jy geroep is tot meer as jouself. Jy is geroep vir ander, vir vryheid en koningsheerskappy. Wouter van der Merwe 13 Augustus 18:00

Emosies-Wat maak Jesus bly? Visie

August 20, 2017 18:48 - 55 minutes - 50.9 MB

Wouter van der Merwe deel met ons oor "Wat maak Jesus bly?" en dee; visie rondom waarheen ons as gemeente oppad is. Is jy reg om op te staan van moedeloosheid af in triomf? Wouter van der Merwe 13 Augustus 09:00

Geroep - Hoe?

August 18, 2017 15:20 - 46 minutes - 43 MB

Wouter van der Merwe begin met 'n nuwe aandreeks rondom roeping. Lewende Woord Centurion is besig met roeping in elke area van bediening, ons maak vas wat God mee besig is. Luister na hoe is jy geroep. Wouter van der Merwe 6 Augustus 2017 18:00

Emosies - Aanbidding

August 18, 2017 15:15 - 41 minutes - 37.7 MB

Wouter van der Merwe deel met ons oor 'n splinternuwe reeks, EMOSIES. Ons begin by aanbidding, op 'n skip in 1873. Luister saam, ontdek iets van wie God is. Wouter van der Merwe 6 Augustus 2017 09:00

Wie laaste lag, lag die lekkerste

August 04, 2017 15:05 - 33 minutes - 30.4 MB

Emosies, 'n deel van ons wat min mense regtig verstaan. Wouter van der Merwe deel met ons oor beginsels van emosies in hierdie week se podcast. Wouter van der Merwe 30 Julie, 09:00

Geestelike Waagmoed

August 03, 2017 13:33 - 52 minutes - 48.2 MB

Emma van der Walt kom bedien by ons oor geestelike waagmoed. Dis tyd om op te staan, is jy reg? Emma van der Walt 23 Julie, 18:00

Emosies - Week 1

August 03, 2017 13:28 - 53 minutes - 48.7 MB

Wouter van der Merwe begin met 'n nuwe oggendreeks oor ons emosies. Skakel in, ontdek iets nuut oor wie jy is en hoe jy aanmekaar gesit is. 23 Julie, 09:00 Wouter van der Merwe

Geure

July 26, 2017 10:09 - 43 minutes - 39.5 MB

Alida deel met ons die geure van ons lewens. Alida Liebenberg 16 Julie, 18:00

Herstel jou Lewe

July 26, 2017 10:04 - 1 hour - 55.3 MB

'n Sondag van herstel en lewe spreek saam Alida Liebenberg. Alida deel met ons die wysheid rondom herstel in jou lewe. 16 Julie, 09:00 Alida Liebenberg.

Seeing is Believing

July 18, 2017 12:40 - 41 minutes - 38.3 MB

Wilmar Grové deel met ons oor SEEING IS BELIEVING, in 'n wêreld waar ons net glo as ons sien wat gebeur as dit omgeswaai word? Wilmar Grové 9 Julie, 18:00

Joy - Josef se Lewe

July 18, 2017 12:38 - 47 minutes - 43.5 MB

Marno Boshoff besoek ons tydens die afsterwe van Wouter van der Merwe se pa. Marno deel met ons oor JOY en Josef wat saamsmelt in passie en toekoms en hoop! Marno Boshoff 9 Julie, 09:00

A new look at the Jabez Prayer

July 18, 2017 12:36 - 42 minutes - 38.9 MB

Dr Chuck Day shares the Jabez Prayer with us on a new level bringing us closer to God and understanding authority. Dr Chuck Day 2 July, 18:00

Emosionele Volwassenheid

July 18, 2017 12:33 - 50 minutes - 46.1 MB

Wouter van der Merwe deel met ons oor emosionele volwassenheid soos Jesus. Wouter van der Merwe 2 Julie, 09:00

Geloofswerke

July 18, 2017 11:02 - 39 minutes - 36.4 MB

Wouter van der Merwe deel met ons na Winterkersfees wat hulle beleef het asook oor ons geloofswerke. Wouter van der Merwe 25 Junie, 09:00

Ware Aanbidding 3

June 23, 2017 08:42 - 50 minutes - 45.9 MB

Marlene Steyn deel met ons oor die hart van ware aanbidding, hoe kan jy verander en meer op God fokus? Wie God is in sy volheid? Marlene Steyn 11 Junie 2017 18:00

Goddelike Ingesteldhede

June 23, 2017 08:03 - 35 minutes - 32.6 MB

Wouter van der Merwe deel met ons oor 7 ingesteldhede van God af, lees saam Spreuke 3 en ontdek 'n nuwe fase van wie God is en wie jy is in Hom 11 Junie 207, 09:00 Wouter van der Merwe

Oorvloed

June 07, 2017 12:54 - 51 minutes - 46.8 MB

Alida Liebenberg deel met ons oor in oorvloed lewe. Maak jou hart oop vir iets nuut waarmee God besig is. Alida Liebenberg 4 Junie 2017 09:00

Ware Aanbidding - Week 2

June 07, 2017 12:54 - 36 minutes - 33.2 MB

Marlene Steyn deel haar hart verder oor ware aanbidding Ware Aanbidding Week 2 Marlene Steyn 4 Junie 2017 18:00

Ware Aanbidding

June 02, 2017 11:33 - 44 minutes - 40.9 MB

Ons nuwe reeks gaan oor aanbidding, ware aanbidding. Dit word aangebied deur Lewende Woord Montana se seniorpastoor, Marlene Steyn. Wat 'n voorreg om God se hart te leer ken Marlene Steyn 28 Mei 2017, 18:00

EEN- Toegerus om te Gaan

June 02, 2017 11:26 - 54 minutes - 49.9 MB

Wouter van der Merwe deel in ons laaste week met ons EEN fokus oor Toegerus om te gaan. Is jy reg vir waarheen God met jou oppad is? Wouter van der Merwe 28 Mei 2017, 09:00

EEN - Genooi om te Lewe

May 26, 2017 07:55 - 41 minutes - 37.7 MB

Wouter deel met ons in ons EEN reeks oor "Genooi om te lewe" EEN is 'n inisiatief om al die kerke van die stad saam te trek, nader aan God. Wouter van der Merwe 14 Mei 2017 09:00

EEN - GeLiefd deur God

May 25, 2017 12:16 - 58 minutes - 53.8 MB

Wouter van der Merwe skop ons aanddiens reeks rondom EEN af met GeLiefd deur God Luister en leer saam! Wouter der Merwe 7 Mei 2017 18:00

EEN - GeLiefd

May 25, 2017 12:12 - 45 minutes - 41.6 MB

Wouter van der Merwe skop ons EEN Reeks af op 7 Mei met GeLiefd deur God. Luister en deel saam ons in die EEN Reeks tydens die maand van Mei Wouter van der Merwe 7 Mei 2017, 09:00

Jou gebedslewe by God

May 04, 2017 07:56 - 48 minutes - 44.7 MB

Wouter deel met ons oor voorbereiding vir allerdaagse lewe, vergaderings en vooruitgang waar jy by God sit en Hy vir jou die pad sal voorberei. Wouter van der Merwe 30 April, 18:00

Vrede vir Jerusalem

May 04, 2017 07:43 - 50 minutes - 46.4 MB

Wouter deel met ons oor Jerusalem, jy is Jerusalem en die vrede kom ook deur jou! Wouter van der Merwe 30 April, 09:00

Ezra

April 30, 2017 13:34 - 53 minutes - 48.8 MB

John Jones deel in ons aanddiens op 23 April na "IT'S TIME" met ons oor Ezra! Maak seker jy luister! John Jones 23 April 2017, 18:00

Nehemia

April 30, 2017 13:29 - 49 minutes - 45.6 MB

John Jones deel met ons oor Nehemia, vars na "IT'S TIME" Verseker die luister werd! John Jones 23 April 2017, 09:00

Gaan vertel!

April 18, 2017 11:01 - 38 minutes - 35.5 MB

Wouter deel oor Maria Magdalena wat vertel van Jesus se opstanding. Het jy die vrymoedigheid om mense te vertel? Gaan en vertel van Jesus, hy het immers opgestaan! Wouter van der Merwe 16 April, 18:00

Jesus Leef

April 18, 2017 10:56 - 59 minutes - 54.1 MB

Alida deel met ons oor Jesus wat leef, in Johannes 20 word die graf leeg gevind, Maria Magdalena huil, stukkend en alleen ontdek sy dat Jesus leef! Alida Liebenberg 16 April, 09:00

Is jy beskibaar?

April 11, 2017 12:13 - 45 minutes - 41.4 MB

Ernie de Meyer deel hierdie week met ons oor "IS JY BESKIKBAAR?" 9 April 2017, 18:00