Ons kan net vir die Here lewe:  


as ons ons stroop van ons eie krag en soos ’n koringkorrel aan onsself sterf,


as ons ons (eie)wysheid en veglus aflê,


as ons weerloos word,


as ons ons afhanklikheid van die Here besef en vol van sy liefde word.


Lukas 22:31“Simon, Simon!” het Jesus gesê. “Luister! Die Satan het daarop aangedring
om julle soos koring te sif. 32Maar Ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie begewe nie. As jy weer tot inkeer
gekom het, moet jy jou broers versterk.”

---

Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message