Piet le Roux (Sakeliga, uitvoerende hoof) gesels met James Kemp (Pretoria FM) op die Beleidsradar Insetsel oor die regering se voorgestelde wysigings aan die regulasies ingevolge die wet op gesondheid.

Le Roux gee die hoofpunte van Sakeliga se kommentaar oor die regulasies.

Die kruks van die saak is dat die voorgestelde regulasies magte aan die minister toeken wat waarskynlik buite sy magte is. Sakeliga en ander berei litigasie voor.

Sluit aan by Sakeliga: www.sakeliga.co.za