Gerhard van Onselen (Sakeliga Strateeg) en Anton Meijer (Pretoria FM) gesels op die Beleidsradar oor die huidige hofaskie teen mediese koepons vir doktersbesoeke.

Die Raad vir Mediese Skemas (RMS) het vantevore na die howe gewend om sulke mediese voorafbetaalkoepons stop te sit.

Die RMS meen hierdie koepons kom neer op die werksaamhede van mediese fondse, maar druis dit in teen markte?

Wat is die voordele van sulke koepons? Watter rol kan dit speel? Waarom will die RMS dit verbied? Die Beleidsradar bespreek.