Previous Episode: CHARMAINE FOXCROFT PODCAST
Next Episode: Daybreak 03/05/19

'n Splinternuwe Gebedsapp word vrygestel by Hoërskool Waterkloof. So ons het Dennis Kriel, wat die toep ontwikkel het, Annelize Muller wat die VCSV koördineerder is by die skool, Nicole Waldick wat 'n leerling is by die skool, en Francis Boonstra wat die Ma's wat Bid koördineer wat die bidwerk daar doen.