Previous Episode: Daybreak 02/05/19

Janine gesels met Charmaine Foxcroft. Sy stap al jare lank 'n pad met die Here. Het 'n hart vir minderbevoorregtes, en het 'n groot openbaring en behoefte om met die kerk te deel WIE God is.