JOhann Els se onderhoud is met Rika Beneke van die "Rotary" - Sy en haar medebreiers is besig om 'n landsvlag te brei so groot soos 7 rugbyvelde vir die Guinness World Book of Records. En dan gaan hulle dit opsny en vir behoeftiges uitdeel. Die ander projekleier is Jaco Verwey van die Sakekamer, wat ook saamgesels.