In Janine se onderhoud met Hanlie Jordaan gesels ons oor haar getuienis, maar ook hoe die Here haar uit haar dop uit gelok het, soveel so dat sy nou deel is van 'n profetiese dans bediening.