Wêreldinentingsweek: Regerings moet die programme ondersteun
Nuus
Afrikaans - April 29, 2024 08:21 - 15 seconds - 125 KB - ★★★★★ - 2 ratingsNews Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed
Previous Episode: Handel konsulteer vandag in hoofstad
Next Episode: Jerry het 'n reg om te vra oor sy wetsontwerp
Vandeesweek is Wêreld-inentingsweek, met die viering van 50 jaar van die Uitgebreide Program vir Immunisering. Die Wêreldgesondheids-organisasie sê 'n baba wat vandag gebore word, is 40-persent meer geneig om tot hul eerste verjaarsdag te oorleef as wat hulle 50 jaar gelede was. Die direkteur-generaal vir die Wêreldgesondheids-organisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sê hulle doen 'n oproep op wêreldleiers om entstowwe en immuniseringsprogramme te steun, te bevorder en te befonds: