Vryheid slegs vir paar mense wat met ANC verbind word: Malema
Nuus
Afrikaans - April 28, 2024 09:39 - 20 seconds - 164 KB - ★★★★★ - 2 ratingsNews Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed
Previous Episode: KosMOSFees 'n 'bucket list' ervaring, sê Ricus Nel
Next Episode: Riool bedreig toekoms van Wêrelderfenisterrein: VF Plus
Die president van die EFF, Julius Malema, sê daar was die afgelope 30 jaar vryheid vir slegs vir 'n paar individue - diegene wat met die regerende party verbind word. Malema het die party se Vryheidsdagvieringe in Meadowlands, Soweto, gelei. Hy sê baie mense ly steeds onder die ANC. Daar is nie vryheid vir miljoene mense wat van plase afgesit word, by die werk uitgebuit word en of werkloos is nie.