Nuus artwork

Vrae oor Binnelandse Sake wat miljoene in die hof bestee

Nuus

Afrikaans - April 22, 2024 05:55 - 19 seconds - 156 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Die Suid-Afrikaanse Binnelandse Sake is onder die loep nadat dit in die Parlement onthul is dat hy oor die afgelope vyf jaar meer as 412 miljoen Suid-Afrikaanse rand op regsake bestee het. Dit het opgeskiet van 7 miljoen rand in 2018/2019 tot 117 miljoen rand in 2023/2024. Die woordvoerder oor Binnelandse Sake van die DA, Angel Khanyile, is bekommerd oor die departement se afhanklikheid van privaat regsfirmas en die verdediging van hofsake wat nie betwis behoort te word nie. Sy vra 'n ondersoek na verkwistende uitgawe: