Nuus artwork

Standardisering van metings duur voort

Nuus

Afrikaans - April 21, 2024 07:00 - 22 seconds - 180 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Die Namibiese Standaarde-instelling, NSI, is besig met inligtingvergaderings met sleutel-belanghebbendes oor die belangrikheid van die Metrologiewet van 2022. Die wet is gemoeid met metings en hul invloed op ekonomiese transaksies, menslike gesondheid en die omgewing. Omaheke-goewerneur Pijoo Nganate het tydens 'n inligtingsgeleentheid in Gobabis daarop gewys dat metings en hul toepassing sentraal is vir die implementering van die nasionale gehalte-infrastruktuur. Die hersiene Nasionale Gehaltebeleid, wat metrologie prioritiseer, is deel van die nasionale ontwikkelingsagenda.