Nuus artwork

Privaat vuurwapens in Suid-Afrika onder die loep

Nuus

Afrikaans - October 24, 2019 12:16 - 5 seconds - 39.4 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Kosmos 94.1 — Suid-Afrikaanse politieke partye is dit eens dat die aantal vuurwapens wat onwettig in omloop is in Suid-Afrika moet verminder. Die Minister van Polisie, Bheki Cele moet intussen besluit oor 'n proses en die aanbevelings wat deur die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie gedoen is. Van die vernaamste kwessies wat bespreek is, is die inhandiging van vuurwapens wanneer aansoek gedoen word vir die hernuwing van lisensies. Voorstelle is ingedien dat vuurwapens nie meer ingedien word nie, wat die las van veilige bewaring deur die polisie sal verlig. Paul Oxley van Wapeneienaars SA is egter skepties dat die voorstel aanvaar sal word.