Nuus artwork

Padowerheid verleng omskakeling van vervoerpermitte

Nuus

Afrikaans - April 09, 2024 13:42 - 39 seconds - 318 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Die Padowerheid het 'n verlenging aangekondig vir die omskakeling van onbepaalde binnelandse permitte vir vervoerders van passasiers na twee-jaar hernubare permitte. Die proses wat in April verlede jaar begin het, word nou tot 30 September vanjaar verleng. Versuim om die onbepaalde permitte binne die verlengingstydperk om te skakel, sal hulle ongeldig maak. Die omskakeling is gratis, mits die voertuig en roete op die nuwe permit dieselfde is as dié op die oorspronklike permit. Die Padowerheid se woordvoerder, Hileni Fillemon, gee meer inligting aan Kosmos 94.1 Nuus.