Nuus artwork

Merc sal werk aan motor voor Miami

Nuus

Afrikaans - April 22, 2024 06:50 - 15 seconds - 128 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Die hoof van die Formule Een Mercedes-span, Toto Wolff, sê hulle gaan opgraderings doen aan hul motor vir die Miami Grand Prix. Die sewemalige wêreldkampioen Lewis Hamilton, wat sy swakste begin vir 'n F1-seisoen beleef, het negende geëindig in die Chinese Grand Prix, met sy spanmaat George Russell in die sesde plek. Wolff sê gróót veranderings is nodig aan die motor wat spoed en versnelling betref: