Nuus artwork

Kwesbare kinders word jaarliks meer...

Nuus

Afrikaans - April 22, 2024 05:52 - 37 seconds - 302 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Toelae bly in die nuus. Die regering sê 373 017 kwesbare en weeskinders ontvang die kindertoelaag van 350 Namibiese dollar en terwyl die regering sê sy dekking verbeter, meen ander die hoeveelheid kwesbares neem toe. Die Nasionale Beplanningskommissie het voorspel dat daar teen 2021 250 000 kwesbare kinders sou wees en 20 jaar gelede was daar net minder as 143 000. Volgens die woordvoerder van die LPM Lifalaza Simataa, moet ‘n meer volhoubare stelsel ontwikkel word, en die kern-oorsaak van die toelae ondersoek word.