Nuus artwork

KosMOS Fees was meer as net musiek

Nuus

Afrikaans - April 29, 2024 11:22 - 43 seconds - 349 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed


Die uitvoerende direkteur van die onderwysministerie Sanet Steenkamp was ‘n spesiale Kosmos-gas by die KosMOS Fees oor die naweek. Sy sê dit was meer as net ‘n fees maar ‘n geleentheid om ‘n taal te vier en met mense en geliefdes bymekaar te kom.