Nuus artwork

DA sal regshulp vir speaker teenstaan

Nuus

Afrikaans - April 22, 2024 03:16 - 26 seconds - 211 KB - ★★★★★ - 2 ratings
News Homepage Download Apple Podcasts Google Podcasts Overcast Castro Pocket Casts RSS feed

Previous Episode: Ruud vat Barcelona Ope
Next Episode: Het ReconAfrica gelieg?

Die DA staan die verdedigingsminister Thandi Modise se oorweging van die voormalige speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula se versoek vir finansiële bystand in haar korrupsieverhoor teen. Die party se nasionale woordvoerder oor Verdediging, Kobus Marais, waarsku teen moontlike regsoptrede, sou Modise die versoek goedkeur. Hy sê Mapisa-Nqakula se persoonlike regskoste moet nie belastingbetalers se las word nie. Marais veroordeel ook die beweerde misbruik van staatsgeld en vra aanspreeklikheid, wat die skorsing insluit van die weermag se hoof van Regsdienste, Eric Mnisi.