Previous Episode: Loop saam
Next Episode: Waar kom jy vandaan?

Die chaos in die wêreld is nie ons skuld nie? Maar ons lewe sonder God. Die kerk is leeg en mense se lewens sê eintlik:


· eintlik glo ons nie meer in U nie,


· eintlik wil ons nie meer maak soos wat U aan ons voorskryf nie, dit is outyds,


· eintlik maak ons soos ons wil.


· Ons wil nie meer weet wat reg en wat verkeerd is nie.


· Ek besluit self oor my geld en goeters.



---

Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message