Geen politieke bestel het die laaste sê nie.  Jesus is die koning en sy Woord sal gebeur.  Hy het altyd die laaste sê. 


 


Die duiwel het gedink dat hy die laaste sê gehad het toe Jesus aan die kruis gesterf het, maar Jesus het die laaste sê met sy opstanding, wederkoms en oordeel oor die bose.


 


Waar geen mens hoop kan raaksien nie, vind Daniël hoop.

---

Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message