https://youtu.be/g9HzVejst1k




Die vryheid waarvan Paulus praat, is nie vryheid van alles nie, die vryheid
deur Christus:

Vryheid is om nooit
weer bang te wees dat jy gestraf sal word vir jou sonde nie.
Vryheid is om te
weet dat God in Christus jou as sy kind aangeneem het.
Vryheid is om te
weet dat sonde nie meer jou baas is nie.

---

Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message