Ons dra somtyds soveel onnodige bagasie met ons saam. 


 


Miskien dra jy vanoggend ʼn groot las.  Tonne en tonne skuldgevoelens oor iets wat jy gedoen of gesê het, of omdat jy dit NIE gesê of gedoen het nie.  Jou verlede druk dalk swaar op jou skouers.


 


Oor die een skouer dra jy ‘n tas vol onvergenoegdheid en bitterheid oor dinge wat met jou gebeur het en waaraan jy absoluut niks kan verander nie.  En oor die ander skouer ‘n sak vol kwaad oor die onreg wat iemand aan jou gedoen het. 




Dit is onnodig

---

Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message