Previous Episode: Onthou
Next Episode: Maak seker

Jou waarde is nie geleë in jou naam of jou status of jou eiendom of wie jou ouers en familie is nie.  Jou waarde is in God geleë.


Mense rondom jou se waarde is nie geleë in hulle ras, hulle vuil klere, drank asems, en bloed belope oë nie.  Hulle waarde is in God geleë.

---

Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/petrus-botha/message