Gerhard van Onselen (Sakeliga) en James Kemp (Pretoria FM) gesels oor president Ramaphosa se onlangse beleggingskonferensie.

Hoewel beleggings wat aangekondig is natuurlik welkom is wek die algememe tendense oor privaat beleggings steeds wesenlike kommer.

Sakeliga meen dat meer gedoen word om 'n gemakliker klimaat vir beleggings te skep, veral vir klein en medium ondernemings.