Gerhard van Onselen gesels met James Kemp (Sakekern) oor die onlangse groenskrif wat in Augustus 2021 deur die department van maatskaplike ontwikkeling gepulbiseer. Hierdie voorstel wil 'n verpligte maatskaplike sekerheidsfonds daarstel en werknemers sal verplig word om 'n gedeelte van hul salaris aan die fonds by te dra.

'n Groenskrif is van die eerste stappe na nuwe wetgewing en die dokument is tans oop vir kommentaar tot en met 10 Desember 2021.