Previous Episode: Daybreak 17/04/19

Trevor Mathews is geroep om in Botswana die evangelie te bring, maar die pad soontoe is lank en vol interessante kinkels en kabels. As jy die storie wil hoor, Janine het met hom 'n onderhoud gevoer.