Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons na die wonder van 'n luiperd. Deon Furstenburg is 'n natuurwetenskaplike van Geowild Consult verduidelik vir ons wat ons sien en Rom 1:20 hom.