Johann gesels vandag met Naka Drotské oor die verskriklike aanval wat hy en sy geliefdes oorleef het, en sy pad na herstel saam met die Here van daardie dag af.