Ons onderhoud is vandag met Leigh-Anne Hill, die organiseerder van die I sing for Jesus - I can Sing Gospel National talent competition. Sy is self 'n sangeres, maar een met die behoefte om ander kunstenaars op te rig en te mentor. Haar getuienis is een van hartseer wat in vreugde omskep is, as gevolg van 'n visie van die Here af.