Janine gesels met 'n Christelike kommunikeerder en die Engelse woord is "Influencer", Johandré Potgieter wat duisendes daagliks inspireer en beinvloed via sosiale media. Ons wil weet hoe, hoekom en wat dit vat om daar te kom.